{ARGIEF}

Vennote

Kry weer moed

Courage and Renewal Week Om te reflekteer oor 'n betekenisvolle lewe en om jou hart, verstand en gees te vernuwe...                                 LW gaan na http://www.rhytmoflife.co.za...

read more

MTH in Praktiese Teologie

MTh IN PRAKTIESE TEOLOGIE   Met 'n spesifieke fokus op Kontekstuele Pastorale Sorg en Berading 2019 - 2020   Die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, bied 'n tweejarige navorsings MTh in Praktiese Teologie aan (kontekstuele pastorale sorg). Die...

read more

Ontwikkel vriendskappe oor grense

Loop Saam – Walking Together: Eendag-werkswinkel Hierdie dag word ʼn spasie geskep vir alle predikante én lidmate wat graag ʼn rol in versoening wil speel. Waar ons oor grense na mekaar uitreik en vir mekaar omgee, leer ons om mekaar met liefde en respek te hanteer. Dan...

read more

Tom Long oor Prediking en Aanbidding

Kursus deur wêreldbekende homileet, die Rev. Dr. Tom Long Ons is baie bevoorreg om in Maartmaand vir Prof Thomas Long is Suid-Afrika te hê vir `n paar predikantskursusse. Prof Long is een van die bekendste en mees gerespekteerde homilete in die wêreld en sy boeke oor...

read more

VBO-Program 2018

VBO- Programboekie 2018 is beskikbaar! Ons bied met trots ons VBO-program vir die volgende jaar aan vir elke predikant, proponent, jeugwerker, kerkwerker of gewone lidmaat wat 'n behoefte daaraan het om toegerus te word om al hoe meer te lewe vir Christus en sy kerk....

read more

Konferensie van Vineyard in Kaapstad

Die VBO taakspan bring graag hierdie konferensie van Vineyard onder ons predikante se aandag. Die taakspan "moedig predikante aan om sover moontlik óók konferensies en kursusse van ons ekumeniese vennote by te woon. In die uitleef van ons missionale roeping is dit...

read more