{ARGIEF}

WINTER SCHOOL
FACULTY OF THEOLOGY, STELLENBOSCH UNIVERSITY
5 – 7 JUNE 2018

JUSTICE, RECONCILIATION AND UNITY:
REDISCOVERING THE POWER OF THE GOSPEL

Die Fakulteit Teologie van Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Winterskool is reeds ʼn instelling op die US kalender en word vanjaar aangebied van Dinsdag 5 Junie tot Donderdag 7 Junie 2018 met die tema
Justice, Reconciliation and Unity: Rediscovering the Power of the Gospel.

Die hoofsprekers is

  • Me Eleanor de Jongh van die Instituut vir Geregtigheid en Versoening,
  • Dr Wilhelm Verwoerd van die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie en
  • Prof Reggie Nel, dekaan van die Fakulteit Teologie, US.

Die hoofsessies sal aangevul word met ‘n wye reeks verwante parallelle sessies.

Let asseblief daarop dat, as gevolg van die ekumeniese aard van die konferensie, Engels die hooftaal van aanbieding sal wees.
Die Winterskool vind plaas by die Fakulteit Teologie, Dorpstraat 171, Stellenbosch.
Die koste beloop R450 vir die volle kursus.

Kliek hier vir meer inligting: SU Theology – Winter School Program 2018
en hier vir die registrasievorm: WinterSchoolRegistrationForm2018

Die sluitingsdatum vir registrasie is 31 Mei 2018
(spesiale afslag vir vroeë registrasie voor 18 Mei 2018).
Navrae:E-pos Helette ; of tel.no. 021 808 9560