{ARGIEF}

Die verhaal is vir my baie inspirerend. Dit wys my ook hoe die Gees net ervaar en gehoorsaam kan word, waar ‘n mens uitreik en die risiko neem om God te vertrou. Dit is dié tipe verhale wat weer lewe bring in ‘n kerk wat laer getrek het en versigtig geraak het vir kontak oor grense heen.