{ARGIEF}

Ek het die artikel “A new king and a new order” gekry! Dit fokus meer op Jesus se koningskap nav Kol 1, maar kan die gedagtes rondom die stad en koningskap goed aanvul. As iemand belang stel, kan jy my mail.