{ARGIEF}

Month: October 2008

Terreurvrye ruimtes!

Hierdie week was ek bevoorreg om deel te wees van 'n kursus waar VGK en NG predikante en lidmate opgelei is in Fasiliterende Leierskap. Soos die kursus aangaan, het ons beleef dat die vertroue onderling groei en mense oopraak teenoor mekaar en al hoe eerliker met...

read more

POSPAR EN DIE BYBEL

‘n Vraag wat gereeld opduik is of POSPAR versoenbaar is met wat die Bybel ons leer. Die antwoord is : “Ja”, maar ek brei met graagte in ‘n  aantal opeenvolgende geselsies daarop uit. Vandag gesels ons oor wat die Bybel leer oor die aard van die verhouding tussen ouers en kinders.

Dit sal miskien help as ek eers verduidelik wat POSPAR nie probeer doen nie: Die doel van POSPAR is nie om die inhoud van die Christelike geloof aan kursusgangers oor te dra nie. Dit bly die ouers en die Sondagskool of kategese se voorreg om hulle kinders daarin te onderrig.

Die Bybel gee nie veel direkte opdragte ten opsigte van kinders grootmaak nie. Ons aanvaar dat dieselfde riglyne wat vir alle Christene gegee word, ook geld vir die huisgesin. Ons kan dit saamvat deur te sê dat Christen wees beteken dat ‘n mens in ‘n liefdesverhouding met jou naaste – dit sluit jou kinders en ander huisgenote in – en met God staan.

Wat POSPAR probeer doen, is om gesinne op ‘n praktiese manier te help om in liefde saam te leef. Paulus help ons om te verstaan wat dit beteken as hy vir die Filippense skryf oor wat hy vir hulle bid.  In Filippense 1:9 skryf hy:

“Ook bid ek dat julle liefde al meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom.”

read more

Missional Churches in Southern Africa Research

PMC is in 2009 five years active in Southern Africa.  We are planning a reasearch project to discern on the inpact the Partnership has made in our region and would like to invite Congregations and researchers to concact us for more detail.  Please contact Frederick...

read more

Navorsing oor Gestuurdheid in Suider Afrika

Die Vennootskap van Gestuurde Gemeentes is in 2009 vyf jaar besig in Suider Afrika. Ons beplan 'n groot navorsingsprojek waarin ons saam met verskeie vennote gaan ondersoek doen oor die patrone van gestuurdheid in gemeentes in Suider Afrika. 9-11 November hou ons 'n...

read more

Tweede gedagtes: 1 Tess 2:1-8

Tien jaar gelede het Gert Vlok Nel ‘n CD uitgereik. En die naam daarvan was “Beaufort-Wes se beautiful woorde”. En daarin sing Gert Vlok Nel van die liefde. Maar dis nie altyd happy-liedjies nie. Die liefde stroop jou. Dit laat jou bloots voor die mense staan wat jy...

read more

Stigting Zebra SA-NL

Stichting Zebra ZA-NL Hierdie artikel het verskyn in die PThU se maandblad om Stigting Zebra bekend te stel: De belangstelling voor Zuid-Afrika vanuit Nederland is na de val van apartheid sterk verminderd. Dit betreft ook de theologie en het kerkelijk leven. Er zijn...

read more

Hoe dink Calvyn oor gebed?

Hierdie is ’n vraag waarop ekself ’n antwoord wou hê. Met baie moed het ek die Institusie van Calvyn (1559) nader getrek. Behalwe dat ek weer besef het hoe vêr die denkwêrelde en taalgebruik (beskrywings) van 1559 en 2008 uitmekaar is, het ek in verwondering gelees...

read more