{ARGIEF}

Month: October 2008

Calvyn en die finansiele krisis

Interessant om te less oor Calvyn. Ook interessant om te dink in watter mate Calvyn die sneller was vir wat ons vandag beleef as die heersende normes en waardes in die ekonomie. Let wel mooi die sneller dui nie daarom dat Calvyn dit bedoel het of gemen het nie, dit...

read more

Skrifgesag: Is daar ‘n kernteologie?

Die relatiwiteit van die vraagstelling Is “Skrifgesag” inderdaad vandag die belangrikste teologiese vraagstuk in Suid-Afrika? Kernteologie? Diversiteit binne Xtendom net te groot om van “kernteologie” te praat: groot tradisies verteenwoordig verskillende hermeneutiese...

read more

Die mening van die mall

Die mening van die mall Neels Jackson Die mall is ‘n deurmekaar plek. En as ek oor die mening van die mall moet praat, gaan dit seker ook plek-plek deurmekaar raak. Daarvoor vra ek by voorbaat om verskoning. En terwyl ek by verskonings is: ek praat uit ‘n Pretoriase...

read more

Calvyn en Gebed

Quintus Heine het so 'n bietjie gaan kyk wat skryf Calvyn oor die noodsaak van gebed- lees meer hieroor op die Blog oor Gebed Calvyn gee ses redes vir hierdie noodsaaklikheid van gebed : Dit is vir die gelowiges belangrik om te bid want hoe meer ons bid, hoe meer...

read more

Wie is die gemeente se kliënte?

In gemeenteprosesse is daar ‘n belangrike vraag wat onontbeerlik is in die proses.  Dit is die vraag na wat ons taak of  roeping is.  In die  korporatiewe wêreld word die vraag verstaan as ‘n uitklaring van ons kernbesigheid?  Ons kernbesigheid is die uitkoms(te)...

read more

Weet in watter tydsone jy is

Ek skryf hierdie artikel terwyl ek my voorberei om na ‘n 3 maande van sabatsrus in St Paul, Minnesota terug te vlieg huis toe. Deel van so ‘n reis is om deur 7 tydsones te gaan! Behalwe vir die vermoeienis wat dit inhou, is daar ‘n belangrike stukkie detail om te...

read more