{ARGIEF}

Month: April 2009

VBO kursus oor lidmaatbemagtiging sluit by praktyk aan

Ons is gister van Stellenbosch af weg  na 'n  uiters sinvolle VBO-kursus.   Ek en my kollega het die kurus in Lidmaatbemagtiging (VBO12) bygewoon  Ek weet nie of dit ons betrokkenheid by die Gestuurde Gemeente projek is nie, maar nog nooit het ek dit ervaar dat 'n...

read more

Lidmaatbemagtiging

Ons is gister van Stellenbosch af weg  na 'n  uiters sinvolle VBO-kursus.   Ek en my kollega het die kurus in Lidmaatbemagtiging (VBO12) bygewoon  Ek weet nie of dit ons betrokkenheid by die Gestuurde Gemeente projek is nie, maar nog nooit het ek dit ervaar dat 'n...

read more

NUUTSTE NOUS DVD

NUUTSTE  NOUS  DVD - [uit] sien  Papiervliegtuig (Psalm 8) sê dit is in die teenwoordigheid van die Grootheid van God dat ons vlerke kry, dat ons nuut sal leer speel, omdat die Een voor wie ons speel, ons laat vlieg! Wyn (Joh 2:1-11) - met die water wat in wyn...

read more

Verbeeldingryke Gemeentes

Ek onthou nog goed hoe uit die veld geslaan ek was met die reaksie van 'n groep lidmate in een van my vorige gemeentes toe ek die vraag vra oor wat hulle dink God se droom vir ons gemeente is.  Ek het gedink ek is nogal oulik om die "droom" metafoor te gebruik eerder...

read more

Emosioneel Gesonde Spiritualiteit

Pete Scazzero het 2 boeke geskrywe: "Emotional Heathy Church" en "Emotional Healthy Spirituality (EHS)". Altwee het werkboeke wat in groepe gedoen kan word. Ons is besig om te onderhandel om (EHS) werkboek in Afrikaans te vertaal. EHS word nou as 'n pakket bemark -...

read more

Is Lidmate gereed vir om self ook te bedien?

In die kursus waarna Neil verwys word daar gefokus op die vraag hoe lidmate begelei kan word om hulle eie bediening te ontdek. Die gemeente word dan 'n ruimte vanwaaruit hulle "gelanseer" word vir hulle bediening in die gemeente en gemeenskap. Somarlie en Elna tel die...

read more

Veelkleurige genade van God

Verkiesingstyd is 'n tyd waar selfs gelowiges diepgaande met mekaar verskil. Dan word mens bewus van ons verskeidenheid. Ook as jy luister hoe mense op kerklike en sinodale gebied soms van mekaar verskil, moet 'n mens waardering kry vir die geweldige verskeidenheid...

read more

Eenheid

'n Gemeente kan alleenlik groei as daar samewerking en omgee tussen gemeentelede is.Die grootste gebod is immers jy moet jou naaste liefhê...Indien hierdie beginsel in plek is kan die "leier" meer fokus op belangriker aspekte van die bediening.

read more

Tweede Gedagtes: Luk 24:36-48

Sondag 26 April 2009 Die vrees-monster kan oorwin word Die evangelis Lukas maak dit duidelik dat vrees (phobos – betekende vrees, paniekerig wees/ skrik, bang wees) nie net die rede is waarom die dissipels in die bovertrek bymekaar is nie, maar dat vrees beslis die...

read more