{ARGIEF}

Month: November 2011

Sondag 13 Nov. Onopregte gedooptes?

Sondagmiddag is lekker stil dinktyd, al is jy aan die preekmaak… Vanaand preek ek (weer!) oor Gen 17:1. Leef naby my en wees opreg ( Walk before me and be blameless –NIV) Dit is `n aangrypende stuk verbondsgeskiedenis. Ek weet mense verskil daaroor, maar ek verstaan...

read more

Saterdag 12 Oktober: Die taaldebat

Die taaldebat op US verwys: Kan iemand dalk vir my verduidelik wat is die verskil tussen "AANBOD" en "AANBIEDING". Daar word konsekwent van die universiteit se taal "aanbod" gepraat. Is dit dieselfde ding as aanbieding of sou dit moontlik kon wees dat die "aanbod" in...

read more

Verder Geluister: 1 Tes 5:1-11

Sondag 13 Nov 2011 ~ 21ste Sondag in Koninkrykstyd ~ 1 Tes 5:1-11 Dit is duidelik dat die “vertraging” van die wederkoms gelowiges laat twyfel het, selfs tot die punt waar hulle verwagtinge vervaag het en hulle hoop begin verloor het. Paulus begin deur te sê dat dit...

read more

Leierskapslesse vir Nuwe Gemeentes uit ‘n Hoëprofiel Samesmelting

tullian-tchivdjian-photo-darryl-dash-dashhouse-dot-comDis altyd moeilik as twee gemeentes saamsmelt. Wanneer dit egter gemeentes met die profiel van Billy Graham se kleinseun se kerkplant en James Kennedy se kerkplant is, word verwikkelinge met arendsoë dopgehou. Die Leierleraar van die nuwe gemeente, Tillian Tchividjian (kleinseun van Billy Graham), deel sy wedervaringe hiervan. [Die artikel het oorspronklik verskyn in Christianity Today onder die titel, War and Peace, en kan HIERgelees word.]

Pastor Tullian Tchividjian survived a leadership coup by finding rest in the liberating power of the gospel.

Tillian Tchividjian knows all about filling big shoes. Not only is he the grandson of Billy Graham, but in 2009 Tchividjian (pronounced cha-vi-jin) stepped into another pair of Shaq-sized sneakers. He succeeded the late James Kennedy as pastor of Coral Ridge Presbyterian Church in Fort Lauderdale, Florida.

read more

Karaktertrekke van Goeie Leiers

Thom Rainer deel sy insig in die aard en karakter van leierskap.

I am fascinated by the literature of leadership. Not only is there an abundance of books and articles on the subject, there are many subgroup topics that are becoming genres themselves.

read more