{ARGIEF}

Month: December 2011

Jeug en familie

Sharon en Gielie het die voorreg om in hierdie bediening te speel. Ja ons wil weer kinders en tieners en ouers help speel in die genade van die Here en so die blydskap van die Evangelie weer ervaar.     Die Jeugkantoor: Stellenbosch Kontakbesonderhede...

read more

Boekwinkel

Boekwinkel Communitas se nuwe boekesentrum is so ingerig dat jy daar lekker kan sit en koffiedrink. Ons het met die hulp van Bybelmedia oor die afgelope 2 jaar gebou aan ‘n Boekesentrum wat  fokus op publikasies oor gemeentes en gemeentelike bediening en ook ander...

read more

Hou op om Jesus te bemark

evangelism21“The way we communicate with culture is changing because culture is changing the way it communicates.” Danksy die ontploffing in veelvlakkige kommunikasieplatforms word organisasies se benadering tot hulle teiekngehoor (of mark) algaande in ‘n relasionele rigting ingedrwing. CJ Casciotta vra die vraag of hierdie skuif nie ook ‘n positiewe implikasie het vir die manier waarop die kerk evangelisasie aanpak nie.

Over the past several years, there’s been a major shift in the way companies and brands communicate with their audience. The emergence of social media has set the stage for a different type of customer experience, one very different from the cold-call, door-to-door model boomers grew up operating under. The accessibility of multiple, multi-dimensional communication platforms like Facebook, Instagram, Twitter and YouTube, has forced brands to take a much more relational approach to attracting their audience.

read more

10 of the best from 2011

SA- The Good News het hulle  2011 hoogtepunte aangeteken.

With the holiday season nearly upon us, in this, our final newsletter of the year, I have a look back over the year’s good news and choose 10 stories from the hundreds that have been published on SA – the Good News. They are not necessarily the most important but are10 that grabbed my attention when I first saw them – I have left out many of the biggest stories of the year to concentrate on the lesser reported ones.

read more

Weerhou ons Gereformeerde DNA ons daarvan om ‘n missionêre kerk te wees?

“A church that pitches its tents without constantly looking out for new horizons, which does not continually strike camp, is being untrue to its calling … We must play down our longing for certainty, accept what is risky, live by improvisation and experiment.” Hans Kung – The Church

Die feit dat missionêre kerkwees so ’n gewilde term in ons kerklike literatuur geword het, getuig van die worstelinge wat die meeste van ons gemeentes het. Dit is nie net die NG kerk nie, maar die meeste hoofstroomkerke wat spook om gemeentes te skuif vanaf instandhouding na missionêre kerkwees. Hoekom sukkel ons so, hoekom kry selfs predikante met goeie leierskapvaardighede en sterk missionêre harte dit nie reg om gemeentes te skuif nie, om nie eers te praat van om God se droom en die werk van die Gees te help verwerklik nie!
read more

Donderdag 15 Desember: Hoe noem ons mekaar?

Gister het ek ’n heerlike ontmoeting met die Aartsbiskop van Kaapstad, Thabo Makgoba gehad. Hy is werklik ’n merkwaardige en ’n waardige man. Hy is sag en warm met ’n besonderse intellektuele kapasiteit. Tog val dit my elke keer op dat die mense om hom, sy personeel...

read more

VBO 2012 – volledige kursusboekie

VBO_2012

Laai die VBO boekie vir 2012 in pdf formaat hieronder af, of net die lys van kursusse in Word formaat.
By die Lees meer skakel is dit ook in jpeg formaat gelaai om dit op die web self te lees.
read more