{ARGIEF}

Month: February 2012

Waarderende perspektiewe van NG leiers oor Belhar

Daar is die afgelope tyd heelwat oor die Belydenis van Belhar geskryf en geredeneer. Oud Polisie kommissaris Johan van der Merwe het die gesprek aan die gang gesit met sy standpunt en ervarings van Belhar wat terroriste sou ondersteun in die tagtiger jare. Neels...

read more

Omgekeerde mentorskap

Omgekeeerde mentorskap kan energie ontsluit waarna baie gemeentes op soek is ... Ek het die afgelope tyd met ‘n aantal jonger predikante en studente te doen gehad. Die naweek was die eerste kamp van die Semianrium op Stellenbosch ‘n 30tal teologiese studente van die...

read more

Dinsdag 7 Februarie: Twee vergete woorde

Moderne Westerse Christene leef vandag anders as hul broers en susters van ‘n paar geslagte gelede. Hul dink anders, glo in baie opsigte anders en doen ook anders. Een mening wat al meer en meer na vore tree, is dat moderne Christene in veral Westerse samelewings,...

read more

Hoekom jy in die kerk moet tweet

Baie mense vind dit erg steurend as iemand tydens ‘n vergadering, byeenkoms of selfs erediens met die nuutste kommunikasie-tegnologie doenig is. Hulle word gevra om hulle selfone af te skakel en hulle fokus te skuif na die gebeurtenis op hande. Die hoofrede agter hierdie versoek is dat dit ongeskik voorkom om verdeelde aandag te hê terwyl iets so belangrik soos ‘n erediens aan die gang is. Bowenal pla dit die mense rondom die selfoonvroetelaar omdat hulle aandag afgetrek word. Is die gebruik van tegnologie tydens eredienste en kerkvergaderings van pas of nie?

read more

The formation of Spiritual leadership for Congregational Ministry in the Southern African Context

 

Memorandum for Denominational Formation of students URCSA and DRC at Stellenbosch

Presented to the Curatoia of the DRC & ARCSA at stellenbosch
July 2011
Frederick Marais

1.    Background
This memorandum is an attempt to develop a vision for the denominational training of students. The purpose is to further develop and integrate the current programme of supplementary training. The memorandum is an attempt to clarify our conceptual paradigm for denominational training of students. The concepts were discussed with colleagues who have been involved with the guidance of students during the past 3 to 5 years.
The following were taken into consideration:
•    The URCSA policy documents  on Ministerial Formation
•    The current DRC and URCSA programme for supplementary denominational training at Stellenbosch
•    The program of the Northern Theological Seminary of URCSA.  The memorandum was discussed with Prof Klippies Kritzinger with reference to the practises and experiences of the Northern Theological Seminary. He made valuable suggestions and is of the opinion that the suggested programme embodies the policy documents of URCSA. It would be preverbal to involve Prof Kritzinger in future developments.
•    The programme of the Western Theological Seminary, Formation for Ministry, which was developed by prof Jaco Hamman, an alumnus of the Faculty of Theology of Stellenbosch, who gave us practical ideas on how ministerial formation can work alongside and complimentary to the academic programs of the Faculty.
•    The formation programs for ministers we developed at Communitas over the past number of years.

read more

Die vorming van Geestelike leierskap vir Gemeentelike Bediening in die Suider-Afrikaanse Konteks

 

Memorandum vir vir Bedieningsvorming van VGK- en NGK-studente, Stellenbosch

Voorgele aan die Kuratoria van die VG en NG Kerke op Stellenbosch
Julie 2011
Frederick Marais

1.    Agtergrond
Hierdie memorandum verteenwoordig ‘n poging tot ontwikkeling van ‘n visie vir die kerklike opleiding van studente. Die doel is om die huidige program van aanvullende opleiding te ontwikkel en te integreer. Die memorandum is ‘n poging om ons konseptuele paradigma vir kerklike opleiding van studente uiteen te sit. Die konsepte is deeglik bespreek met kollegas wat oor die afgelope drie tot vyf jaar betrokke was by die opleiding van studente.
Die volgende aspekte is in gedagte gehou:
•    Die VGK-beleidsdokumente oor Bedieningsvorming (Ministerial Formation)
•    Die huidige NGK- en VGK-program vir aanvullende kerklike opleiding op Stellenbosch
•    Die program van die Northern Theological Seminary(NTS) van die VGK. Die memorandum is met prof Klippies Kritzinger bespreek met betrekking tot die praktyke en ervarings van NTS. Hy het waardevolle insette gelewer en is van mening dat die voorgestelde program die beleidsdokumente van die VGK verwoord. Dit word aanbeveel dat prof Kritzinger ook by toekomstige ontwikkelinge betrek word.
•    Die program van die Western Theological Seminary, Formation in Ministry, soos ontwikkel deur prof Jaco Hamman, ‘n alumnus van die Fakulteit Teologie, Stellenbosch, het praktiese idees opgelewer vir hoe bedieningontwikkeling saam met en komplimentêr tot die akademiese programme van die Fakulteit kan verloop.
•    Die vormingsprogramme vir predikante wat oor die afgelope aantal jare ontwikkel is by Communitas.

read more

Seminarium kalender Eerste semester 2012

Seminarium kalender vir jaargroepe 1 en 2 1.    26 Jan -3 Febr: Eerstejaars verwelkomings/orienteringsweek. 2.    26 Jan-1 Febr  Verwelkomingsprogram van Studente by Fakulteit Teologiea.    26 11:30 Dekaan ontmoet...

read more

Die angs van die ewige prediker in ons

Ek het die afgelope week Week van Gebed gehou in die Baai. Ek was van die begin af vasberade om nie te preek oor gebed nie, maar om in die week vir 'n slag saam met mense te bid. “ Ons kan maar 20-30 wees” , stel ek die leraar (en myself) gerus, ek gee nie om nie, “...

read more