{ARGIEF}

Month: July 2012

Emosionele mense bemeester stres!

EMOSIONELE MENSE BEMEESTER STRES!   Voel jy ook soms jy hardloop jou dood en kry niks klaar nie? Tussen die besoek aan jou ma in die aftreeoord, die vierjarige se kinderpartytjie wat vanjaar "star wars" moet wees (Gryp selfoon: "Vriendin wat is "star wars"?! Help!!),...

read more

Verder Geluister: Markus 6:1-13

Sesde Sondag in Koninkrykstyd ~ Markus 6:1-13 Die sleutelteks vir Sondag se erediens bestaan uit twee, op die oog af onafhanklike, narratiewe eenhede. Die eerste verhaal (vers 1-6a) vertel van Jesus wat terugkeer na sy geboortedorp om daar die Skrif uit te lê. Hoewel...

read more

Wat bied die Jeugkantoor?

Ons glo kinders en Jongmense is nie  die toekoms van die kerk nie, maar is reeds die kerk in elke gestalte denkbaar. Generasies wat goed na mekaar luister en saam soek na die wil van die Here kom vêrder as wanneer almal in homogene groepe apart bedien word. Die...

read more