{ARGIEF}

Month: July 2012

Dinsdag 24 Aug: Kan die NGK “omgedraai” word

`n Uittreksel uit `n brief wat hierdie week na alle leraars in die Wes-Kaap gegaan het: ’n Mens hoor deesdae dikwels die vraag of dit nie dalk net ’n kwessie van tyd is voor die NG Kerk haar deure toemaak nie? Dan word die krimpende getalle veral as rede aangevoer....

read more

Herfsblaar Vroue

               Herfsblaar Vroue                            “Ek groet jou, begenadigde! Die Here is by jou.”(Lukas 1:28) “Ek is die ware wingerdstok, julle is die lote. Julle moet in My bly en Ek in julle.”(Johannes 15:1-8) Herfstyd is darteltyd. My oë streeldroom oor...

read more

Gemeentenuus: Riviersonderend

Riviersonderend – Joanie Pretorius   "Good, better, TABITA!" Dit is die spreuk wat deesdae op almal se lippe lê, alias Letty-Ann Möller van Bredasdorp. Tabita het van ons waarlik Vroue met Vlerke gemaak. Ons vlieg nie net meer in Riviersonderend rond nie, maar het al...

read more

Gemeentenuus: VIctoria-Wes

VICTORIA-WES VROUE:   Anna Vermeulen ‘n Paar dae voor Wêreldbiddag vir Vroue, het ons wyksleidsters gebedsboekies uitgedeel aan die vrouelidmate in hul wyke, want die dag voor die biddag is almal ingedeel in spesifieke tye wanneer hul kon bid vir die gebeure van die...

read more

Gemeentenuus: Calvinia-Hantam

Calvinia-Hantam – Joey Rootman Aan die einde van 2011 was dit die vierde jaar dat die vrouens van Calvinia-Hantam Bybels aan elke Gr 1-leerder van al die skole (dorp en plaasskole), kon oorhandig. Bydraes uit die gemeenskap en ook van 'n donateur, maak hierdie...

read more

Gemeentenuus: Calvinia Moedergemeente

Calvinia-Moedergemeente - Chrissie Thorne Ons gemeente bestaan uit dorps- en plaaswyke. Agv ver afstande en slegte grondpaaie hou ons buite-dienste met 99% bywoning. Die gemeentevroue funksioneer in wyksverband. Alhoewel baie van ons dames ver en afgesonder is,...

read more

Bergsig se Jubelvroue

Jubelvroue van Bergsig  Het jy al ooit gewonder hoekom jy nou eintlik hier op aarde is? Rick Warren sê in sy boek, Die Doelgerigte Lewe, ons is hier om God te behaag deur elke geleentheid te gebruik om aan ander goed te doen. Waak daarteen om Sondag na Sondag 'n...

read more

Wat wil Jesus vir ons vroue hê

Wat wil Jesus vir ons vroue hê? Christina Landman Die vroue in wit en swart hou lekker kongres. Hulle sing "Ons gaan vorentoe, daar's nie terugdraai nie". Dis die vroue van die VGK. Watter wonderwerk is die sang nie? Hulle oefen nie eers saam nie, maar hulle sing in...

read more