{ARGIEF}

Month: November 2012

Jesus en Jahwe

Wie is Jesus in die Bybel? Ek dink in die laaste tyd baie na oor Wie Jesus in terme van die Bybelse boodskap is. Wat is die prentjie wat die Bybel self gee van Jesus?  En hoe beïnvloed dié prentjie van Jesus my lewe? Die rede daarvoor is aan die een kant omdat die...

read more

Vrydag 16 November : Lanbou onrus in Boland

Gister het twee afvaardigings van NGK en VGK moderature Ceres, De Doorns Grabouw, Villiersdorp, Robertson en Bonnievale besoek. My persoonlike gewaarwordinge is die volgende: GEWAARWORDINGE NA BESOEKE AAN GEAFFEKTEERDE GEBIEDE Armoede skep die droeë gras wat dan...

read more

My gebed in November 2012

Here,  ek weet ek moet hierdie gebed met lofprysing  begin, want dit is soos U ons geleer het. Ek weet ek moet nie negatiewe gedagtes hê nie, want U wil nie hê ek moet myself neerslagtig dink nie. Ek weet dat ek ter wille van die mense wat nou swaarkry  entoesiasties moet bly, maar, Here, ek sukkel om dit reg te kry.

read more

Verder Geluister: Mark 13:1-12

18 November 2012 ~ Vyf en twintigste Sondag in Koninkrykstyd ~ Mark 13:1-12 Ek bel Vrydag my NG Kerk dominee-vriend op De Doorns om te hoor wat alles daar aan die gebeur is. Wat hy vertel is aangrypend. Die NG kerk in die hoofstraat en al die besighede is toe. Die...

read more

Woord en fees – preekstudies en liturgiese voorstelle 2013

Preekstudies 2013-Cov hrRGB-200pxRevised Common Lectionary Jaar C
Advent 2012 tot Koninkrykstyd 2013

Woord en fees (voorheen Preekstudies met liturgiese voorstelle) – Advent 2012 tot Koninkrykstyd 2013 – is ’n hulpmiddel vir die voorbereiding van eredienste en die ontwikkeling van preke. Dit volg die seisoene van die kerkjaar, en maak gebruik van die teksrooster Revised Common Lectionary, Jaar C.

Leesrooster 2013-Cov hrRGB-200pxWoord en fees kan gebruik word saam met die ander publikasie in die reeks, naamlik die Woord en lewe (voorheen Leesrooster).

Laai hier die fokustekste vir 2013 af:
Hier is ‘n lys van vorige kerkjare se fokustekste:

Woord en fees – fokustekse 2013

Preekstudies en liturgiese voorstelle gebaseer op die kerklike jaar Revised Common Lectionary Jaar C Advent 2012 tot Koninkrykstyd 2013 Woord en fees (voorheen Preekstudies met liturgiese voorstelle) – Advent 2012 tot Koninkrykstyd 2013 – is ’n hulpmiddel vir die...

read more