{ARGIEF}

Month: May 2013

Gehoor by Leonard Sweet

Protestantisme groei nie. Waarom nie? Dis die vraag waarmee Len Sweet Dinsdagoggend begin het. Genooi deur Ekerk, geïnspireer deur Jesus, gewild onder diegene wat probeer verstaan hoe moet ons hierdie tyd verstaan, het hy ons ingelei in die wêreld van NARRAPHOR. Een...

read more

Waarop moet ons fokus as ons krimp: Instandhouding of Gestuurdheid?

Dit is Saterdag-oggend  7h00, ek kry nie parkeerplek naby die kerk nie.   Méér as 400 mense het opgedaag om deel te neem aan dié jaarlikse uitreik na ‘n swart woonbuurt van die stad. Die gemeente het oor ‘n  aantal jare vennootskappe gebou met ‘n gemeente en skole in die swart gemeenskap.  Gister  was daar ‘n konferensie om verder hieroor na te dink. Leiers en gemeentelede van die gemeente in die swart woonbuurt gaan op hulle beurt saam deelneem aan die opknapping van die geboue.  Op drie plekke word daar vandag klaskamers en ‘n kerkgebou  geverf. Die ouderdom  van die gemeentelede val my op, dit is die jongste byeenkoms van ‘n gemeente wat ek in jare meegemaak het. 

read more

Vroue met Vlerke-projek

Ek stem saam met Oswald Chambers. "Dit is makliker om vir God te werk sonder 'n visie of 'n roeping, want dan bekommer jy jou nie oor wat Hy verwag nie.  Gesonde verstand, bedek met 'n lagie Christelike emosie, word dan jou gids. Jy mag dalk meer voor-spoedig en...

read more

Vroue met Vlerke-oggend: ONRUS

Die Damesoggend van 16 Februarie 2013 by Onrus-gemeente was so 'n positiewe ervaring. ‘n Wonderlike oggend waar meer as 120 vroue saamgekom het en rondom die Woord gekuier het. Menige dame het agterna spesiaal kom “dankie sê”, vir bevestiging, gemoedsrus en moed wat...

read more

Vroue met Vlerke-oggend

Hoe beskryf jy menslike deelname aan 'n Goddelike proses? So voel ons na die kuier op Uniondale vanaf   6 – 8 Maart.  Die Uniondale Vrouebediening het die drie vroue van Onrusrivier genooi om die Wêreldbiddag vir vroue daar te kom aanbied. Saam het hulle stilgeword en...

read more

VBO kursus in Webtuiste ontwikkeling 21-23 Aug 2013

Communitas bied weer in 2013 ‘n geleentheid aan ’n beperkte aantal gemeentes/persone om deel te word van ons webgemeenskap 21-23 Augustus in Somerstrand, Port Elizabeth.  In die Communitas webgemeenskap word die volgende gebied: bekostigbare en betroubare huisvesting...

read more