Ons almal weet dat grootskaalse armoede, menslik gesproke, waarskynlik die mees plofbare probleem in Suid-Afrika is.Terwyl dit so is dat baie kerke iets hieraan probeer doen, is die vraag of ons nie veel meer kan doen nie.
Ons is van mening dat hierdie ook `n saak is wat ons kerke (NG en VG) ten beste saam kan aanpak. Ons glo dat daarin ook `n getuienis sal wees. Daarom nooi die Bediening vir Armoede en Sorg graag alle barmhartigheidsverteenwoordigers, predikante, ringsverteenwoordigers van Armoede & Sorg en gemeentelede na hul Konferensie: Armoede en die Uitdaging vir die Kerk en sy Gemeentes.

Plek: NG Kerk Helderberg
Datum: 21 Augustus 2013
Tyd: 08:30 – 17:00
Datum: 21 Augustus 2013
Tyd: 08:30 – 17:00
Vir meer inligting kontak Dr Braam Hanekom (Direkteur : Armoede & Sorg), 021-9577202
Leraars verdien VBO punte
Gemeentes kry perspektief op die groter prentjie van armoede en die uitdagings
Praktiese hulp word aangebied
Geleentheid tot die bou van netwerke en vennootskappe
Ringsverteenwoordigers neem asseblief kennis dat die Algemene Jaarvergadering van A&S die 22ste Augustus 2013 in die Marturia Sentrum se saal sal plaasvind
Koste: R100pp (sluit etes en materiaal in)
Kliek hier vir die inskrywingsvorm:
A&S Konferensie Inskrywingsvorm Afrikaans
A&S Konferensie Inskrywingsvorm Afrikaans