{ARGIEF}

Advent

Koster maak deure oop

8ste Adventverhaal van Hoop - 7 Desember 2008 By ons gemeente was die koster altyd soos ‘n deurwag wat gesorg het dat vreemdelinge nie maar net hier inkom en maak wat hulle wil nie.  Dit het sonder dat ons geweet het ons gestrem om ‘n gestuurde en gasvrye gemeente te...

read more

Versoening gee nuwe geloofsenergie

7de Adventverhaal van Hoop - 6 Desember 2008 Kerkraadslede van Murray (NGK De Doorns), Omdraaistraat, Sandhills en VGK De Doorns, het die afgelope naweek saam gekom vir ʼn versoeningskamp . Niemand het mooi geweet wat om te verwag nie. Ons het almal maar so...

read more

Genesing in Swaziland

6de Adventverhaal van Hoop - 5 Desember 2008 Daar is soveel jongmense in Afrika wat nie toegang het tot die basiese mediese dienste nie. Gebed en die diensbaarheid van 'n mediese span het 'n seun se been gered. Hier is by ons ‘n seun wie se been sleg gebreek is en wat...

read more

Groentetuine bring Hoop

5de Adventverhaal van Hoop - 4 Desember 2008 Hoe maak Christene ‘n praktiese verskil aan die lot van die armstes van die armes? Vra gerus vir Pieter de Kock van Oos-Londen. Hy vertel opgewonde hoe hulle mense help om groentetuine te maak. Dis ‘n projek wat met behulp...

read more

Draers van Hoop in die strate van Utrecht Nederland

3de Adventverhaal van Hoop - 2 Desember 2008 Die kerk probeer om 'n teenwoordigheid te wees op die strate van Utrecht. 'n Aantal persone, “straatpastore” genoem, reik uit na gemarginaliseerdes van die samelewing - werkloses, haweloses,  dwelmverslaafdes en mense wat...

read more

Nigeriese bekeerlinge in ‘n middestad-gemeente

2de Adventverhaal van Hoop - 1 Desember 2008 “Ons was vir baie jare ‘n gemeente wat ons eie lidmate intensief bedien en die kerklosses onder hulle geëvangeliseer het. Ons het die tug streng toegepas en die Woord suiwer verkondig. Ons was ‘n goeie gemeente, maar ‘n...

read more

VG en NG gemeentes begin ‘n AGAPE BEWEGING

1ste Adventverhaal van Hoop - 30 November 2008 Stellenbosch NG Moedergemeente en Stellenbosch VG gemeente het in die tweede helfte van die jaar op besondere wyse ‘n pad van Agape liefde geloop. Dit het begin deur ‘n versoek van die VG-gemeente om ‘n byeenkoms te reël...

read more

Verhale van Hoop vir Advent

Advent is die Seisoen van Verwagting en Afwagting. Ons is in gespanne verwagting op die koms van die Koning. Ons gaan hierdie seisoen van Hoop soos die afgelope 3 jaar met oorgawe vier op www.communitas.co.za.  Kyk gerus by die Preekstudies blog na preke wat...

read more