{ARGIEF}

Nuusperspektief

Maandag 14 Maart ; Die kerk en armoede I

Môre begin ons konferensie oor armoede hier by Sanlam Hoofkwartier . Ek is opgewonde , maar ook senuweeagtig. ’n Mens is altyd senuweeagtig as 14 sprekers 20 werkswinkels en 270 mense saamgevoeg moet word om sin en ’n verskil te maak. Ons is moeg vir praat praat...

read more

Donderdag 3 Maart: Goeie en slegte dinge

Die lewe het `n ewige ritme van orde en chaos. Die goeie en die slegte wissel mekaar gedurig af. Die goeie tye is nooit permanent nie en die slegtes ook nie. Dit weet Christene goed. God sal, omdat Hy vir ons liefhet, dinge wat skeefloop altyd weer verander. Natuurlik...

read more

Maandag 14 Feb: Ware kennis!

Wanneer Bybelskrywers oor kennis praat word die woord gnosis dikwels gebruik. Dit is meer as kopkennis, boekkennis of selfs ervaringskennis. Dit dui veral op die insig en wysheid wat in God self setel. Dit is ’n kennis wat groei uit jou ware gemeenskap met God self....

read more