Praktiese punte aan gemeentes vir nadenke: Kommunikeer duidelik dat hierdie maatreëls met die kennis en inligting wat ons nou het, is wat nou belangrik is. Dit is nie die nuwe normaal nie maar drastiese optrede vir 'n beperkte tyd. Dit mag ook vinnig verander. Tans...
VBO-Program 2018
VBO- Programboekie 2018 is beskikbaar! Ons bied met trots ons VBO-program vir die volgende jaar aan vir elke predikant, proponent, jeugwerker, kerkwerker of gewone lidmaat wat 'n behoefte daaraan het om toegerus te word om al hoe meer te lewe vir Christus en sy kerk....
Bêre jou kerkskoene en trek jou “gumboots” aan …
Communitas Spandag 2017 ... ons gaan aarbeie pluk ! Vrydag 17 September was Communitas se verjaarsdag, en na die koek-en-tee om die geleentheid behoorlik te vier, het die span letterlik hul gumboots aangetrek en gaan aarbeie pluk. Polkadraai het pas oopgemaak en die...
Communitas Personeel 2020
www.communitas.co.za Noordwal-Wes 1, Stellenbosch Posbus 3322, Matieland, 7602 Diensgroep Gemeentebegeleiding Gielie Loubser PSD Gemeentebegeleiding 021-808 9293 083 234 2178 gielie@sun.ac.za Mathilda du Pisanie Gemeentebegeleiding Administratiewe Koördineerder...
Communitas-samesyn
Op Maandag 11 Julie toe die meeste van Communitas se personeel weer terug op kantoor was na ‘n lekker winterbreek, het die dames besluit om pannekoek te bak in die boonste kombuis en almal in die gebou te nooi om te kom saamkuier met lekker koffie en pannekoek....
Nuwe Pelgrimstap (Vervolg)
Pelgrimstap deel 2 voltooi Frederick skryf die volgende vanaf Genadendal: Ons het giateraand in Genadendal aangekom na vier dae wat ons deur die mooiste dele denkbaar gestap het en buiten die eerste dag byna perfekte weer gehad het. Langs die pad het 'n verskeidenheid...
Fase 2 van die Pelgrimstog van Hoop begin
Pelgrimstog word uitgebrei Al hoe meer mense het die behoefte om ‘n pelgrimsroete te stap – ‘n geestelike dissipline wat reeds eeue beoefen word. So ‘n staptog help jou om ‘n geestelike dimensie op die staptog te herwin – enersyds deur die eensaamheid op die pad, maar...
Dis Communitas se verjaarsdag!
8 Jaar oud! Twee jaar gelede skryf Frederick op Communitas se verjaarsdag die volgende: Ons is dankbaar vir die mylpaal en vir almal wat gehelp het om ons dienste aan gemeentes en predikante uit te bou. Baie dankie aan elke gemeente wat ons vertrou het om saam met...
Communitas en die Kerk
Om die werk van Communitas (Gemeente begeleiding) te verduidelik het ons vir die VGK Streeksinode Kaapland 'n witbord-animasie gemaak om ons diens aan Gemeentes bekend te stel. Die witbord-animasie is ook in isiXhosa opgelaai.
VBO Kursusdatums 2014
VBO: Amper gereed vir 2014! Die VBO-kantoor is nog besig om die volledige VBO-boekie vir 2014 af te rond, maar die datums van VBO-kursusse is reeds vasgestel, en ons plaas dit graag hier. Hier is twee lyste wat jy kan aflaai - 'n oorsigtelike lys van die...