{ARGIEF}

DIE VESTIGING VAN STRATEGIESE VENNOOTSKAPPE IN GEMEENTEBEDIENING

[VBO 18]

Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624 / cmer@sun.ac.za

Laai inskrywingsvorm hier af

Aanbieders:    Peter Adams, Guillaume Smit en geïdentifiseerde fasiliteerders
Datum:    12 – 13 Oktober 2010 (2dae)
Plek:    Stellenbosch

Tema
Die vestiging van strategiese vennootskappe in Gemeentebediening

Doel
Om gemeenteleiers te help om strategiese netwerke met ander bedieningsvennote te ontwikkel en uit te bou in die proses van gemeente-ontwikkeling en missionale bediening

Inhoud

  1. Inleidende sessie: Die teologiese grondslag van vennootskapsvestiging
  2.  Wêreldbeeld en missionale vennootskappe
  3. Kernelemente van missionale samewerking in God se koninkryk
  4. Vennootskapsbeginsels en die fases van vennootskapsontwikkeling
  5. Missionale Koninkrykstrategieë
  6. Groepskonsensus in Missionale Vennootskappe
  7. Die rol van die Fasiliteerder in Vennootskapsontwikkeling
  8. Konflikhantering

Uitkomste

  1. Deelnemers word blootgestel aan die vennootskapsmoontlikhede van onderlinge bedieningsamewerking
  2. Insig in die teologiese raamwerk van missionale vennootskappe
  3. Vaslegging van die kernbeginsels van netwerking en vennootskapsvestiging, met die klem op tydsbestuur, prosesbestuur en ‘n volgehoue fokus op die Koninkryk van God.
  4. Bemeestering van basiese vaardighede om missionale vennootskappe te vestig.