{ARGIEF}

Nuwe bedieningsontwikkeling

[VBO 8]

Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624 / cmer@sun.ac.za

Laai inskrywingsvorm hier af

Sluitingsdatum vir inskrywings: 30 Maart 2011

Aanbieders:    Philip Botha & Peter Adams
Datum:    12 – 14 April 2011
Plek:    Bellville
Koste:
R130 vir NGK & VGK predikante van Wes- en Suid-Kaap
R630 vir predikante buite Wes- en Suid-Kaap
R600 ander belangstellendes


Tema
Nuwe Bediening/Gemeente-ontwikkeling elemente

Doel
1.    Om gelowiges toe te rus met die 12 Bybelse beginsels met die oog op die vestiging en ontwikkeling van ‘n gesonde bediening/gemeente.
2.    Om kursusgangers die geleentheid te bied om in die lig van bg. ’n Visie – plan – tydlyn (VPT) met die oog op elkeen se unieke roeping, daar te stel.
3.    Om kursusgangers te leer hoe om slaggate te vermy en te oorkom in die vestiging van ’n nuwe bediening/ gemeente.

Inhoud
1.    Waarom nuwe bediening / gemeente-ontwikkeling?
2.    Visie en biddende beplanning
3.    Bou van ’n leierspan
4    Vermyding van nuwe bediening/ gemeente landmyne
5.    Effektiewe uitreik strategieë
6.    Uitdagings en vreugdes van die leierspan se gesinslewens
7.    Seisoene van nuwe bediening/ gemeente-ontwikkeling

Uitkomste
1.    Om die Bybelse riglyne vir nuwe gemeente-ontwikkeling te ken en in staat wees om dit toe te pas.
2.    Die ontwikkeling van ’n eie strategiese plan o.g.v die persoon se visie.
3.    Die erkenning en vermyding van slaggate in bg prosesse.