{ARGIEF}

Gemeenskapsleiding – Peak Leadership

[VBO 3]

Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624 / cmer@sun.ac.za

Laai inskrywingsvorm hier af

Sluitingsdatum vir inskrywings: 28 Februarie 2011

Aanbieders:    Marius Ungerer & Coenie Burger
Datum:    14 – 16 Maart 2011
Plek:    Stellenbosch
Koste:
R130 vir NGK & VGK predikante van Wes- en Suid-Kaap
R630 vir predikante buite Wes- en Suid-Kaap
R600 ander belangstellendes

Ons is baie bevoorreg om `n uitstaande kursus wat vir topsakeleiers aangebied word beskikbaar te maak vir leraars. Die kursus vorm ook deel van die MBA-program by Stellenbosch Universiteit. Die kursus is ontwerp deur die bekende leierskapskenner, Christo Nel.

Dit is `n uitstekende, uitgebreide kursus wat oor ses dae aangebied word (twee driedag-geleenthede). Die kursus werk met 12 meta-vaardighede wat by leiers gevestig moet word wat sake insluit soos:

1.    Create and tap into a personal Council of Leaders. (Village of leaders)
2.    Unleash energy – self and others.
3.    Master  the   art  of leadership conversations
4.    Value and harness diversity
5.    Value personal incompetence and ignorance.
6.    Relentless focus and fierce resolve
7.    Perpetual curiosity.
8.    Actively seek and cross edges.
9.    Integrate Me – We – Work – World.
10.    Create and build positive deviance
11.    Embrace anxiety as a constructive force
12.    Reflection time out from busyness

Die kursus staan onder leiding van dr Marius Ungerer (dosent by die US Bestuurskool) en dr Coenie Burger. Die eerste kursus sal op Stellenbosch aangebied word, maar kan op aanvraag ook elders aangebied word.