{ARGIEF}

Kerkreg in ‘n Veranderde Konteks [VBO 17]

Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za

Laai inskrywingsvorm af

Aanbieders: Hannes Theron en Mary-Ann Plaatjies-Van Huffel
Datum: 14 – 16 September 2010
Plek: NG Gemeente, Helderberg

Tema: Kerkreg in ‘n veranderende konteks

Doel: Om saam te besin oor die kerkordelike reëlings in ‘n veranderende konteks. Hou die kerkreg genoegsaam tred met die veranderende konteks? Is dit nog ‘n hulp of struikelblok vir gemeentes om missionêr te wees?
Inhoud:
‘n Dinkskrum oor: Die waarde en noodsaaklikheid van kerkreg in ‘n veranderende tyd soos hierdie; sowel as die uitdagings en struikelblokke waarmee die kerk tans kerkregtelik gekonfronteer word.

Uitkomste:
Die waarde en funksie van die kerkreg te herontdek en te waardeer; om saam te besin oor antwoorde tov uitdagings en struikelblokke tov kerkreg in ‘n veranderende konteks.