Die gemeente as sorgsisteem (VBO 10)
Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za
Laai VBO 10 Inskrywingsvorm hier af
Aanbieders: Wilhelm Burger, Hans Steyn, De Wet Schutte (Sosioloog) en Danie O’Kennedy
Datum: 15-17 September 2009
Plek: Stellenbosch
Tema en doel: Kan gemeentes ‘n sorg¬sisteem genoem word? Ons kan nie koinonia skep deur ons bediening nie, ons kan alleen ruimtes oopmaak sodat die goddelike gebeure wat ons koinonia noem, kan plaas¬vind. Binne hierdie ruimtes sorg mense vir mekaar.
Inhoud: Het jy al sorg ervaar?
- Die dinamika van menslike behoeftes – ‘n Sosiologiese perspektief
- Die uniekheid van versorging in die Bybel
- Die rol van leierskap in versorging
- Die erediens as plek van versorging
- Hoe kan kleingroepe help?
Uitkomste:
- Verstaan waarom mense mekaar opsoek
- Erken die uniekheid van versorging in die Bybel
- Verstaan die unieke rol van leierskap om ruimte te skep vir versorging
- Neem kennis van strategieë om sorg¬sisteme in ‘n gemeente te vestig.