{ARGIEF}

Nuwe Bybelse perspektiewe op God se wil (VBO-15)

Laai Registrasievorm hier af

Datum:         17 – 18 Oktober
Aanbieder:    Stephan Joubert
Plek:             Stellenbosch

God se wil bly ‘n brandpunt binne enige kerklike gesprek. Tog funksioneer die Bybelse sienings hieroor baie selde onder leiers en lidmate. ‘n Grondige Bybelse verkenning van narratiewe en ander tekste rakende die wil van God lewer verrassende resultate op, soos dat God se wil verhoudingsmatig van aard is en primêr gefokus is die vorming van karakter, eerder as insidentele ingrype of bekendmakings van God se kant af.