{ARGIEF}

Hoe Sportbediening gebruik kan word om Jeugbediening te bevorder [VBO 5] 

Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za

Laai inskrywingsvorm af

Aanbieders: Gielie Loubser en Ben Marais
Datum: 2 – 4 Maart 2010
Plek: Stellenbosch

Tema en doel:  Om kerke te bemagtig om sportbediening as ‘n mobiliseringstrategie vir hulle Jeugbedienings aan te wend.
Doel: Om vir kerke sportbediening se verskillende moontlikhede te leer en te demonstreer oa uitreike, verhoudingsbou, “midweeks”, vakansie-programme, evangelisasie-hulpmiddels, en as voertuig, om die Jeug van die kerk te bereik.
 
Inhoud:
Die Bybels-teologiese vertrekpunte van sportbediening, asook die mees toepaslike programme wat tans in die wêreld van sportbediening beskikbaar is.

Uitkomste:
Om gemeentes te mobiliseer om deur sportbediening uit te reik na hulle jeug asook deur die jeug na hulle geïdentifiseerde fokusareas.