{ARGIEF}

Emosionele Intelligensie (VBO-10)

Laai registrasievorm hier af

Aanbieder:             Dr Pieter van Jaarsveld
Datum:                   2-4 Mei
Plek:                      Hottentots-Holland
Koste:                    Sien registrasievorm

Slegs 40 Kursusgangers

Emosioneel intelligente pastor: Een van die waarborge vir ‘n suksesvollegemeente

Inhoud van kursus
Wat is Emosionele Intelligensie (EI)?
‘n Predikant se sukses word bepaal deur sy EI en nie deur sy IK nie.
Persoonlike beheer/vaardigheid (Vermoë om te selfbestuur/-beheer te bepaal).
Innovering (Vermoë om kreatiewe potensiaal te gebruik)
Kommunikasie (Vermoë om te bepaal hoe om met ander te kommunikeer)
Span-leierskap (Vermoë om ander te lei en te inspireer)

Die goeie nuus is dat die pastor sy emosies kan beheer, nie alleen vir ‘n gelukkiger lewe nie, maar ook vir ‘n meer suksesvolle pastoraat!

Wat met deelnemers gebeur

  • Verstaan hoe emosionele intelligensie daaglikse geluk beïnvloed en hoe om emosies te beheer;
  • Tegnieke om ontslae te raak van negatiwiteit, woede, minderwaardigheid en selfs depressie;
  • Tegniek om stresvlakke binne twee minute te verminder wat tot ‘n gesonder lewe sal lei en bloeddruk kan verlaag;
  • Verhoog positiewe hormone in die liggaam vir ‘n gesonder en gelukkiger lewe;
  • Verstaan eie EI en hoe dit ‘n goeie gesinslewe kan bevorder;•
  • Hoe kommunikeer ons op ‘n emosionele intelligente wyse met mekaar;•
  • Tegnieke vir ‘n innoverende gemeente.

Uitkomste

  • Verstaan hoe emosionele intelligensie daaglikse geluk beïnvloed en hoe om emosies te beheer;
  • Tegnieke om ontslae te raak van negatiwiteit, woede, minderwaardigheid en selfs depressie;
  • Tegniek om stresvlakke binne twee minute te verminder wat tot ‘n gesonder lewe sal lei en bloeddruk kan verlaag;
  • Verhoog positiewe hormone in die liggaam vir ‘n gesonder en gelukkiger lewe.