{ARGIEF}

 Kollegaskap [VBO 14]

Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za

Laai inskrywingsvorm af

Aanbieders: Hannes Theron en Pierre Goosen
Datum: 27-29 Julie 2010
Plek: NG Gemeente, Helderberg

Tema en doel:
Deel van ‘n gesonde leraarspan.
Alhoewel ons glo dat die waarde van ‘n leraarspan, wat goed saamwerk, meer is as die somtotaal van die individuele lede, is dit ongelukkig ook waar dat baie leraarspanne sukkel om saam te werk en daar baie hartseer stories van konflik en gebrek aan samewerking is.

Inhoud:
Wat gee aanleiding tot ‘n gesonde kollegaskap?
Wat gee aanleiding tot disfunksionele kollegaskap?
Die hantering van konflik?
Om mekaar te verstaan.
Uitkomste:
Dat leraars die waarde van samewerking binne ‘n leraarspan sal ondek.