{ARGIEF}

Doop & Bediening (VBO-3)

Laai registrasievorm hier af

Aanbieders:  Coenie Burger, Andries Cilliers en Heerden van Niekerk
Datum:          28 Feb – 1 Mrt 2012
Plek:             Stellenbosch

Hierdie is ‘n opvolgwerkswinkel van die Doopkursus wat in Augustus 2010 aangebied
is.

Die groep gaan verder werk aan die opdragte.

  • Byeenbring van materiaal om beter begrip van die Doop te vestig en om mense te help om hulle doop te waardeer.
  • Liturgiese materiaal vir Doopdienste en doopvierings.
  • Publikasies van die doop vir ons kinder- en jeugbediening.