{ARGIEF}

VBO Kursusse 2009
  Kursus Aanbieders 10-12 MrtSTB 21-23 AprilSTB 5–7 MeiSuid-Kaap 13-15
Okt
STB
1 Wat kan ons leer van missionêre gemeente-wees uit die geskiedenis van die Vroeë Kerk? Lamin Saneh (prof missiologie Yale Universiteit) Robert Vosloo & Ian Nell Word herskeduleer aangesien prof Saneh nie meer in Maart kan kom nie. Datum sal later bekend wees
2 Missionêre leierskap en luisterende geloofsonderskeiding Frederick Marais, Andrew Esterhuizen t      
3 Prediking Johan Cilliers t      
4 Gemeente-wees vir ’n jonger geslag Nico Simpson t   t  
5 Narratiewe Pastoraat Deon Bruwer, Karien du Toit t      
6 OT en Prediking Hendrik Bosman, Danie O’Kennedy, Douglas Lawrie t      
7 Geloofsvorming Gys van Schoor en Coenie Burger  en Peet Bester t      
8 Interkulturele bedieninge van plaaslike gemeentes Ryk van Velden 28 – 30 Maart 2009 
9 Nuwe Gemeente-ontwikkeling en evangelisasie Jurgens Hendriks, Braam Hanekom, Theo Geyser, Peter Adams   t    
10 Die gemeente as sorgsisteem Wilhelm Burger, De Wet Schutte, Hans Steyn, Danie O’Kennedy   t    
11 Rentmeesterskap en Gemeentefinansies Monty Sahd, Francois Cillié & Johan Witbooi   t    
12 Hoe om lidmate te help om hulle bediening in die gemeente te ontdek Hannes Koornhof, Johan vd Merwe & Frederick Marais   t    
13 Liturgie en Liturgiese leiding Cas Wepener, Coenie Burger & Michiel Strauss   t    
14 Geestelike Intelligensie Johann Symington  12–14 Mei 2009 
15 Handelinge Konferensie Verskeie sprekers 18–20 Mei 2009
16 Skrif en Hermeneutiek Louis Jonker, Nelis van Rensburg, Jeremy Punt       t
17 Morele vorming in gemeentes Chris Jones, Nico Koopman, Natie Philander       t
18 Missionêre gemeentewees Frederick Marais, Coenie Burger, Andrew Esterhuizen       t 
19 Hoe om gemeentes betrokke te kry by diens aan die gemeenskap Jurgens Hendriks, Averell Rust & Hans Steyn       t
20 Hoe om `n gemeente en lidmate te lei tot dissipelskap Danie Mouton, Gys v Schoor, Deon Loots     S-Kaap28-30 Jul t 
21 NT en prediking Andries Cilliers, Flip Theron, Eddie Orsmond       t
22 Christologie: wie is Jesus Christus vir ons vandag Dirkie Smit, Francois Wessels,
Coenie Burger
      t