{ARGIEF}

Kursus in Geestelike Begeleiding 2012/13

 Die Sentrum vir Geloofsvorming en Communitas bied ‘n 2 jaar kursus in Geestelike Begeleiding (ook bekend as Spiritual Direction) aan.
Die kursus bestaan uit 6 modules [van 3-5 dae] per jaar. Dit word op ‘n eilandsituasie aangebied.
Aanbieders
1. Mary Fisher
Sister Mary Fisher, is a member of the Franciscan Missionary Sisters for Africa. Sister Mary has also been involved in the apostolate of Spiritual Direction, Retreat work, Prayer as well as courses on Spirituality and Psycho-spiritual Growth for more than 30 years.
2. Willem Nicol
Hierdie kursus is dieselfde kursus wat die afgelope paar jaar onder leiding van Willem Nicol in Pretoria aangebied word.
Koste
R11 500 per jaar (Dit sluit oa ±20 dae verblyf met 3 etes per dag in)
Maksimum aantal persone: 15
Inskrywings geskied by die Sentrum vir Geloofsvorming by die volgende adres: tvschoor@gmail.com
Navrae kan gerig word aan bg adres of aan Gys van Schoor: gysvs@iafrica.com
Sluitingsdatum vir inskrywing vir die kursus is 25 Janaurie 2012.
Predikante wat die kursus deurloop ontvang die maksimum VBO punte vir hul deelname.
Deelnemers ontvang ‘n Communitas sertifikaat.