{ARGIEF}

Suid-Kaap

Kontak Chrisna van der Merwe: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za

 

Gemeentewees vir ‘n jonger geslag (VBO 4)

Aanbieder:  Nico Simpson

Datum:  05 – 07 Mei ~ Hartenbos, Suid-Kaap

Tema en doel:  Hierdie is ‘n interaktiewe kursus wat deur video’s, connecting-prosesse en groepgesprek nadink oor nuwe maniere van gelowig-wees vir ons tyd.  Die fokus is op hoe om kerk te wees vir mense wat reeds opgegee het op die georganiseerde kerk.  Die vraag is:  hoe kan ons die ou-ou waarhede van die profete, digters en brief-skrywers oor-vertaal en interpreteer vir ‘n jonger geslag?
Die uitgangspunte van die kursus is Appreciative Inquiry, Missionale Teologie, Emerging Church-‘beweging’ en ‘n Volwasse-leer metodiek. Daar gaan klem gelê word op die groepsdinamika en narratiewe prosesse.  Ons gaan mekaar help met wat ge-‘un-learn’ moet word om met die jonger geslag te kan connect.

Inhoud:
Skep van ‘n leeromgewing
Power-relationships onder die vergrootglas
“Crossing the bridge to their islands”
Blokkerende kragte
Little Habits en Sacred Texts
Kit Kat – Terugvoer
What is wildly important?
Simbole en Metafore as ancient kreatiewe taal
Unstructuring structures
Van manager tot…soapbox rebel pastor
A journey of un-learning
“Stating your position”
Gurro-gesprekke
Ant-steps vir die pad vorentoe
Uitkomste
Verhoogte selfbewussyn
Inoefen van gewoontes wat verhoudings verdiep
Nadink oor roepings-fokus
Reconnecting met eie wysheid

 Laai inskrywingvorm hier af