{ARGIEF}

Verwonderd Luister

 Opvolg van Narratiewe Pastoraat – aangebied Maart 2009 te Stellenbosch

Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624; cmer@sun.ac.za

Laai Inskrywingsvorm af 

Aanbieder: Deon Bruwer
Plek: Stellenbosch
Datum: 21-23 Sept 2009

Verdere treë in die rigting van die gebruik van Beginsels vanuit Narratiewe Terapie in Pastoraat.

Persone wat reeds die eerste treë geneem het om die beginsels van Narratiewe Terapie in Pastoraat toe te pas, word genooi om deel te word van die voortsetting van die reis. Daar word dus van kursusgangers verwag om ‘n basiese kennis van Narratiewe Terapie te hê. ‘n Saam kyk na die begrippe wat reeds besoek is, sal opgevolg word deur volgende treë te gee in die rigting van relasionele eksternalisering, die soeke na unieke uitkomste in die pastorale gesprek en die praktiese toepassing van beginsels in gemeentelike bediening. ‘n Geleentheid vir ko-visie sal ook geskep word.

Hierdie is ‘n VBO-geakrediteerde kursus = 30 punte

Koste vir Wes-Kaap predikante is steeds R100

Koste vir persone buite die Wes-Kaap Sinodale gebied asook lidmate = R600