{ARGIEF}

 

Soos die skrywer in een van die stukke sê: “Die geheim van
menswees is om genade in die gewone te gewaar, verrukking in die
vanselfsprekende. Om grootsheid in die kleine, majesteit in die
eenvoudige, vreugde in die vertroude te leer vind, ja, om God in ons
naaste raak te sien, naby ons, onder ons.”