{ARGIEF}

Hierdie week se opdrag is die volgende:

  1. Gaan deur jou ouer posts en volg een daarvan met ‘n nuwe post op of
  2. Maak ‘n lysie van vorige posts oor dieselfde onderwerp met ‘n kort inleiding wat lesers kan gebruik om vinnig ‘n hele klomp relevante inligting oor die onderwerp te kan bekom.