{ARGIEF}

Die doel is om aan te sluit by wat jy reeds doen, maar nuwe moontlikhede te genereer:
  • Kyk na jou laaste 5 posts en skryf elkeen se titel neer in die middel van ‘n bladsy (5 bladsye).
  • Dink aan ‘n paar maniere waarop jy elkeen van dié posts kan uitbrei en skryf dit rondom die titel neer. Bv.:
    • Wys hoe jou idees in die praktyk kan werk.
    • Beoordeel ‘n teenoorgestelde standpunt.
    • Brei verder uit oor ‘n aspek van jou oorspronklike artikel
    • Lei lesers na ander bronne oor die onderwerp.
  • Maak hieruit ‘n lys van 10 verdere posts wat jy in die volgende weke gaan skrywe.
  • Beplan hoe jy dit gaan doen en dagboek dit (volgende punt 7.4).

Kry inligting by Google Alerts oor die onderwerpe waaroor jou blog gaan, wat jou kan stimuleer met idees: