{ARGIEF}

‘n Dropcap word op die volgende manier in ‘n artikel geskep. Klik op [show?hide] aan die bokant van die redigeringsvenster. Dit neem die formaterings opsies weg, en wys die html teks van die artikel. Om ‘n Dropcap te skep, gebruik jy class=”dropcap” in ‘n div, span of p tag.

Dit lyk dan só:

Dropcap.