{ARGIEF}

Dit bly van die gewildste maniere om ‘n post te skrywe, om ‘n lysie met skakels te gee.  Die voordele daarvan is:
  • Dit kan vinnig gescan word.
  • Dit dwing jou om korter en duideliker te skrywe.
  • Dit lyk netjies.
  • Dit kan redelik omvattend wees oor ‘n saak of onderwerp.
  • Dit help jou om jou gedagtes te orden.
  • Dit bring jou by relevante en goeie inhoud uit.

Daar is 3 maniere om dit te doen: 1) skryf net die lysie met skakels, 2) brei uit oor elke punt van die lysie skakels, 3) gebruik ‘n lysie met skakels in ‘n normale post.

Voorbeelde (webtuistes en posts):

Jy kan met skakels ook voortbou op ander bloggers se posts.

 Jy kan selfs ‘n teenoorgestelde standpunt inneem om die gesprek oor ‘n onderwerp te dien.

Leesstof: