{ARGIEF}

Communitas het ‘n deel van hulle webruimte by Hetzner beskikbaar gestel vir gemeentes om hulle eie webtuistes te huisves.  30 gemeentes en instansies gebruik dit al.  Deur middel van die VBO kursus, Ontwikkel ‘n Interaktiewe Webtuiste, word gemeenteleiers begelei in die ontwerp, ontwikkeling en instandhouding daarvan. 

Die volgende 2 kursusse is:

  • 13-15 Februarie 2012 in Port Elizabeth – Kontak Chris om in te skryf.
  • 12-14 Maart 2012 in Stellenbosch – Kontak Divine om in te skryf.

Hier is ‘n voorbeeld van die tipe webtuiste wat deel van die kursus uitmaak en verder ontwikkel kan word.