{ARGIEF}

Month: January 2009

Van arrogansie na inspirasie

Ek kan nie ander as om te dink aan Graeme Smith se vasbyt in die laaste toets teen die Ausies - en sy groei as kaptein en mens van 'n arrogante jongman na 'n inspirerende leier raak te sien nie. Dit is die tipe leierskap wat eie drome aansteek in ander mense. Chris...

read more

Vrede en onvrede

Andries Ek waardeer jou kommentaar en die wyse waarop jy die spanning tussne die vrede en die onvrede uitlig en nie “collapes”in mekaar asof dit ewe maklik gebeur nie. dit maak die preek geloofwaardig Frederick

read more

Die komitee in jou kop

Jan Johnson se gedagtes oor Skrifmeditasie in Savoring God’s Word sluit mooi aan by die derde beweging wat jy beskryf. Sy stel voor dat ‘n mens in jou luister na God versigtig moet wees vir die stemme van die “komitee” in jou kop! Sy noem hulle “your worst...

read more

Vertroue en spanwerk

In turbulente waters en tye is mense geneig om eers net na hulle eie belange te kyk. Dis die oer-instink vir selfpreservering. Gesonde leierskap klim 'n trappie hoër as selfbelang en vra na die beste belang vir almal. Hierdie leierskap verstaan dis nie iets wat jy...

read more

Leierskap in 2009

2009 is vol geleenthede vir geestelike leierskap! Dit kos nie 'n kristalbal om 'n rowwe jaar te voorspel nie.  In die VSA is meer as 1.9 miljoen mense hulle werk kwyt en word voorspel dat 8 persent vanjaar werkloos sal wees. Die effek van 'n wêreldekonomie in 'n...

read more

Dringende antwoorde gesoek

Nuusgebeure van die afgelope tyd laat `n mens onwillekeurig die vraag vra oor hoekom die slegte goed om ons oor en oor gebeur en daar nie tog `n plan gemaak kan word nie. • Hoekom hou die bloedvergieting in die Midde-Ooste nie op nie? Is dit so ingewikkeld om `n...

read more

Uitklaring van rolle en take in die gemeente

Aan die begin van die jaar is daar heelwat gemeentes wat vra dat ons hulle moet help met die uitklaring van rolle.  Ek het oor tyd geleer dat dit belangriker is as wat 'n mens mag dink-veral as die gemeente in 'n proses is om 'n nuwe roepingsfokus te implimenteer.  'n...

read more

Tweede gedagtes: Ps 29

Maak 2009 ’n verrykende Godservaring ...! Eerste beweging Ek het so pas die laaste bladsy van The shack deur William P Young gelees. Op ’n vreemde maar tegelyk verrassende en beeldryke manier, praat God en die hoofkarakter in ’n ontspanne atmosfeer met mekaar. Só raak...

read more