{ARGIEF}

Month: January 2009

Wat bedreig ons gebedslewe?

Op ’n keer vertel iemand  my dat hy ’n kind van die Here is en dat hy graag wil bid, maar dis asof iets hom  keer op keer verhinder. Dit voel soms vir hom asof hy net nie beheer daaroor het nie! As dit nie die telefoon is nie, is dit sy lewenstyl. Hy sukkel regtig om...

read more

Bediening vir die jeug

My naam is Etienne Marais en ek is 18 jaar oud. Ek hou baie van die idee van bedieninge vir die jong mense. Anders as die meeste tieners probeer ek nie eers dwelms of sigarette nie. 'n Jeugbediening is 'n baie goeie plan want die jong mense van vandag het baie nodig...

read more

Ondersteuningspersoneel begin jaar vrolik

Die ondersteuningspersoneel in die Communitas netwerk het die jaar  begin met die 7 habits kursus van Franklin/Covey.  Pierre Goosen en Frederick Marais het dit aangebied. Almal is huis toe met 'n pragtige ruiker blomme om dankie te sê vir hulle uitstaande diens in...

read more

Tweede gedagtes: Jona 3:1-5

Sondag 25 Januarie 2009 Inleidend Eddie Orsmond skryf in sy werklik uitstekende preekstudie oor Jona 3:1-5, “Die fokus van Epifanie op God se verskyning in ons wêreld en die lig wat God in die donker van ons bestaan bring, daag die prediker uit om gestaltes hiervan in...

read more

Is skole deel van gemeentes se roeping?

Die skole in die kusprovinsies begin more nadat die binnelandse provinsies reeds verlede week begin het. Duisende eerstejaars het ook hierdie week by universiteite aangemeld. Opvoeding was histories 'n belangrike deel van gemeentes se roeping - die...

read more

POSPAR EN DIE BYBEL (2)

WAT SÊ DIE BYBEL OOR KWALITEIT TYD? Jammer dat die ouerleiding blog vir ‘n tydjie gestol het, maar hier is ons weer aan die gang! Ons is besig om te gesels oor of POSPAR met die Bybel versoenbaar is. Soos ons reeds gesê het: “Dit is”. Die Bybel leer ons onder andere...

read more

Smelly kerk

In Januarie 2008 het Hennie en Martie, 'n afgetrede paartjie in die plaslike Gholf Estate, soos elke Sondag in die kerk gesit. Die predikant was al besig met sy inleiding toe 'n boemelaar, Bernie, sy intree in die kerk maak. Soos sy gewoonte is, gaan sit Bernie altyd...

read more

1 Sam 3:1-10

Hoor God se stem in die jonges! Eerste opmerkings’n Week of so gelede ontmoet ’n paar van ons dominees vir Cassie Carstens. Hy vertel ons van sy roeping: Ubabalo eAfrica. (The objective is to transform African youth through whole life coaching. Aspiring young adults...

read more

Leiers … gaan ook misluk!

Die legendariese John C. Maxwell vertel dat hy op ’n stadium in Dallas vir kerkleiers gevra het: “Wat weerhou julle daarvan om ’n groot werk vir God te bou?” Die algemeenste antwoord? Vrees vir mislukking. Toe begin hierdie kenner van leierskap met hulle oor...

read more

Daar is leierskap!

Frederik en Leon Ek het metterjare ontdek dat ons predikante-opleiding ons idees oor leierskap laat ontewikkel het - wat juis veroorsaak dat ons nie die leiers van die gemeente eien nie. Dalk het ons professionele teologie wat elke predikant by ‘n gemeente aanbring...

read more