{ARGIEF}

Month: June 2011

Ek kies steeds die kerk

Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As 'n mens jou op van dié kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer nie. En tog is daar steeds elke Sondag honderdduisende Afrikaanse mense in die kerk. Waarom doen...

read more

Fresh Expresions Mixed Economy

Bishop Graham Cray, Archbishops’ Missioner and team leader of Fresh Expressions

The mixed economy is not intended as a device to allow two separate things to happen at the same time. It requires a partnership where traditional churches and fresh expressions of church pray for one another, support one another, and learn from one another. In this respect it is time to stop just talking mixed economy and time to start acting mixed economy across our nations.

We do not truly act mixed economy unless we act ecumenically as well. The denominations are not competitors but partners in mission. Their shared task is to engage the whole of society, in their part of the country, with Christ and his kingdom.

read more

Genadedood: moord of liefde?

Ek lees verlede Sondag weer die verhaal van prof Sean Davison en hoe hy sy ma (85) – ‘n psigiater van beroep en woonagtig in Nieu-Seeland – aktief help sterf het. Die opskrif lui: “Liefde tot die dood toe”.

“Wat doen jy as jy dag ná dag moet toekyk hoe jou ma voor jou oë met groot lyding wegkwyn? As sy vir 35 dae op ‘n hongerstaking gaan om te probeer sterf? As sy jou smeek om haar tot oor die drumpel te help?

read more

Verder geluister: Numeri 11:24-30 – Pinkster met Moses en Zuma

Oor geloof en selfbeperking; mag en beheer

Moses was volgens die Ou-Testament die grootste profeet ooit (Deut. 34:10). Hy het immers met God direk gepraat en hy het nie net vir die volk ingetree nie, maar hy was ook bereid om in hulle plek te sterf. Hy kom in die teksgedeelte agter as God se Gees aan die beweeg is, verdwyn die behoefte aan mag en beheer (vers 29). Moses is bewus van sy beperkinge en voel nie daardeur bedreig nie …

Wanneer gelowiges deur die Gees gedryf word, erken hul hul beperkinge en pas hul selfbeperking toe. Dit gaan daarom in geloof nie oor mag en beheer nie. God as Skepper se mag lê nie in die grootheid nie, maar in die kreatiwiteit. “Kreatiewe mag hou dissipline en selfbeperking aan die kant van die Skepper in, soos ‘n dramaturg wat toelaat dat sy of haar karakters in die drama hul eie karakters ontwikkel” (Migliore in the Power of God, 1983). In Jesus Christus ken ons God as medelydende mag. Dit is die mag van lydingsliefde. (Migliore). Deur die mag van die Heilige Gees, die gewer van nuwe lewe, verander ons na die beeld van ons Skepper en Verlosser (Migliore).

read more

Die Gees self pleit by ons

Franziska Andrag-Meyer hou van delf in die skatkamers van ou woorde en leer aan die voete van diepdenkers. Sy hou van verse en wysies, sonder woorde, neurie en kunswerke wat die lewe in ‘n ander Lig beskou en die Goddelike inspirasie in die elke dag se dinge sien.  Sy...

read more