{ARGIEF}

Month: July 2014

Oggend in Somerset-Wes, Moedergemeente

Cecile skryf van hierdie heerlike oggend en dat dit ‘n verrykende ervaring was waar die vroue van Somerset-Wes en Strand uit die kas gedink en interessante belewenisse gehad het. Die Geloofsreis vir vroue was ‘n nuwe ervaring en hul foto’s vertel die storie van ‘n...

read more

Wintertyd – hoe raak dit ons?

deur Mariëtte Steyn “Agge nee, dis alweer winter! Wanneer hou die reën en koue op. Ons kan vandag alweer nie buite speel nie.” My skoondogter vertel dat ons vierjarige kleinseun wintersoggende so begroet. Hy hou nie van winter en sy beperkings nie en dit laat my...

read more

Snoesige gebreide kombersie …

BENODIGDHEDE • SIRDAR TIMY TOT DL of enige ELLE DK in kleure van jou keuse - 4 van A, 3 van B en 2 van C (50g-balle) • 4mm-breinaalde MATE Ongeveer 61 cm x 76 cm SPANNING Spaar tyd en doen eers ‘n spanningstoets 21 ste en 42 rye = 10 cm oor reksteek met 4 mm-naalde...

read more

Garies hou fees!!

deur Raffealla Basson Aan die voet van die hoogste piek in Namakwaland – Rooiberg en die nuuskierige Loerkop, lê ons dorp Garies. Dis 'n boerderygemeenskap in murg en been. Om bymekaar te wees, lê ons ver afstande af van Frummelbakkies tot Noup, Middelkraal tot...

read more

Eva se Gebed

Ek is 'n vrou. Ek is uniek geskep deur God en 'n plek in hierdie lewe gegee – 'n ruimte om te mag wees. Die hele wêreld het gewag dat ek gebore moet word.Ek is 'n vrou. God se reis met my, deur die goeie en die slegte, het my voorberei om vry langs ander te mag staan...

read more

N.G. Kerk Calvinia-Hantam

deur Margot Steenkamp Ek ervaar die Vrouebediening in ons gemeente as 'n wonderlike saambindende faktor tussen  ons vrouens. Ons leer mekaar ken, ons dek saam tafels, ons leer om vir mekaar om te gee, ons help mekaar en ons dra mekaar se belange op die hart. Nuwelinge...

read more

Lutzville

deur Marlies Coetzee Lutzville se Vrouebediening (Vroue wat Ville) het vanjaar besluit om vir Antoinette te nooi om met ons kom gesels oor die geloofspad vir vroue. Vroue met Vlerke was ons vertrekpunt en na afloop van 'n heerlike kuieroggend saam met Antoinette,...

read more

Vrouediens Riviersonderend

deur Joanie Pretorius Entoesiasme sonder end! Ons Vrouediens geniet die lewe. Ons kom een keer per kwartaal sosiaal bymekaar en reël dan vir 'n spreker of demonstrasie. Dit is 'n ekumeniese geleentheid waar vriendinne uit ander kerke, selfs Engelssprekendes, genooi...

read more