{ARGIEF}

Month: February 2010

VEG VIR JOUSELF!

'n Kollega vertel hoe hy sukkel om effektief af te vat. Dis nie 'n nuwe storie nie. Dis alle geestelike leiers se storie. Maar daar is 'n verskil tussen 'n dag of tydjie af hê waarin jy net rus, en hoe om jouself te verruim met nuwe energie en drome en passie. As jy...

read more

‘N JAAR LATER…

So blaai ek terug na wat my aan die begin van verlede jaar aangeraak het: 9 Januarie net voor die inhuldiging van president Barack Obama: Leiers moenie hulle poëtiese passie verloor nie. Poëtiese woorde is die seismograaf van die emosionele demografie. Dit sny diep in...

read more

Dateer sleutel areas van jou blog op

Hierdie week se opdrag is minder kreatief, maar regtig belangrik! In die lig van jou blog se fokus en die posts wat jy al geskrywe het - veral dié wat baie verkeer gekry het - kyk na jou blog se frontpage en besluit wat moet uitgebrei word en wat moet weggeneem word....

read more

Verder geluister: Luk 4:1-13

Sondag 21 Februarie ~ Luk 4:1-13 Vandeesweek se preekstudie in die Leesrooster oor Luk 4:1-13 – gedoen deur Lisel Joubert – is werklik uitstekend en baie bruikbaar.  Lisel gee `n goeie eksegetiese oorsig, wys belangrike teologiese en hermeneutiese lyne aan en bied `n...

read more

Om te kan huil…voor mekaar

Ek kry toe onverwagse laas week ‘n hele gesprek op Facebook oor my post: Ontworteling kan ook ‘n seën wees. Anton Louw begin die gesprek met ‘n pragtige sin, “jy kan net verplant word as jy ontwortel word”. Daarna volg ‘n hele reeks bydraes oor die pyn van...

read more

MEDITATION – THE VIRTUE OF ONE THING ONLY

MEDITATION –  THE VIRTUE OF ONE THING ONLY  A while ago my computer started playing up. It froze on certain programmes and despite my best efforts, it refused to open and allow me access. What a frustration! It almost felt as if I was dealing with a stubborn child...

read more

Is dit wat jy jou geldeenheid noem

Ek vertel my vriend van my besoek aanmy kinders in Engeland. Sy vraag aan my is hoe kry ek dit finansieel reg. Myantwoord (miskien te vinnige antwoord) is dat dit net 'n geval van prioriteite is. Dit is toe dat hy met sy slimmigheid kom en se: " Is dit wat jy jou...

read more

Die geheim van ouerskap

Dit is ‘n windstil maanligaand. Ons kuier op die stoep; luilekker  na ‘n ete van gebraaide witstompneus, rogbrood, suurvykonfyt en moerkoffie. Dit is rustig, ons gasheer en gasvrou se  kinders is al “uit die hand uit”.  Die twee kinders verskil van mekaar soos die...

read more

Blaas lewe in ‘n ouer post

Hierdie week se opdrag is die volgende: Gaan deur jou ouer posts en volg een daarvan met 'n nuwe post op of Maak ‘n lysie van vorige posts oor dieselfde onderwerp met ‘n kort inleiding wat lesers kan gebruik om vinnig ‘n hele klomp relevante inligting oor die...

read more