Vandag dink ek sommer aan die inspirerende woorde van Jack Welch, vorige GE baas: “Voor jy `n leiers is gaan alles oor JOU sukses. Die dag as jy `n leier word gaan dit alles oor die sukses van JOU VOLGELINGE.” Dink daaroor. `n Tweede gedagte kom by my op. `n Storie...
DANS MET TRINITEIT
In 1990 het H.S. Spies navorsing gedoen oor die praktyk en toekoms van die NG kerk in Parow. Sy bevinding was dat die NG kerk in Parow se lidmaattalle teen ʼn baie vinnige tempo daal en dat heelwat van die gemeentes nie finansieël sal oorleef nie. Hy het voorgestel dat...
Working through a past of shared pain
This is an edited extract from Dr Pumla Gobodo-Madikizela’s inaugural address as professor of psychology, “The face of the Other : Human dialogue at Solms Delta and the Meaning of the Moral Imagination” presented at UCT. Full article.
Having grown up in a divided society, and having witnessed different kinds of systematic violence as a child, a student and an adult under the apartheid government, I have been concerned with exploring mainly two broad questions.
First, how have different groups in our society experienced the traumatic and the everyday chaos of apartheid, and how are these experiences remembered? Second, to what degree does engagement with the past evoke a sense of responsibility to contribute meaningfully to transformation?
My work grew out of the investigation of extreme violence committed in a collective context. In particular, I wanted to understand, explain, and bring some coherence to the wave of “necklace” murders that spread throughout South Africa in the mid-’80s. “Necklacing” involved putting a tyre doused with petrol around the neck of a suspected police collaborator , setting it alight and dancing round the burning body.
Winnie se botsing met polisie
Ek dink die voorval waarin me. Winnie Madikizela-Mandela betrokke was nadat haar motor vir hoë (en roekelose?) spoed afgetrek is, moet deeglik ondersoek word. Dán eers sal ‘n mens verantwoordelike uitsprake hieroor kan maak. Waaroor ek egter bekommerd is, is hóé...
God uit leuse van Kovsies
Kovsies bly in die nuus! Hierdie keer gaan dit oor die uithaal van “God” uit hul leuse. Nou lees dit: “In waarheid is die lig van wysheid”. Natuurlik laat waarheid haarself nie sommer vaspen nie, maar ek het begrip vir hierdie verandering. Waarheid, en die soeke...
Verder Geluister: 1 Kor 1:10-18
24 Januarie 2011 ~ Derde Sondag na Epifanie: 1 Kor 1:10-18 - Die Leuen Liefdeloosheid in die kerk is nader aan die waarheid. Die verdeeldheid oor geloofsake duur voort en die arrogansie van sommige christene laat die kruis van Christus sonder krag. Ek is die afgelope...
15-17 Maart: Emosionele Intelligensie
Emosionele Intelligensie [VBO 4] Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624 / cmer@sun.ac.za Laai inskrywingsvorm hier af Sluitingsdatum vir inskrywings: 28 Februarie 2011 Aanbieder: Dr Pieter van JaarsveldDatum: 15 –...
28-31 Maart: Geloofsreis vir Predikante
Geloofsreis vir Predikante [VBO 5.1] Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624 / cmer@sun.ac.za Laai inskrywingsvorm hier af Sluitingsdatum vir inskrywing van 1ste deel: 14 Maart 2011 Aanbieders: Gys van Schoor en anderPlek: ...
28-30 Maart: Kultuurtransformasie in Gemeentes
Kultuurtransformasie in Gemeentes [VBO 6] Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624 / cmer@sun.ac.za Laai inskrywingsvorm hier af Sluitingsdatum vir inskrywings: 14 Maart 2011 Aanbieders: Frederick Marais & Leon...
24-26 Mei: Prediking en lering
Prediking en lering [VBO 12] Kontak Chrisna van der Merwe by: 021-808 3624 / cmer@sun.ac.za Laai inskrywingsvorm hier af Aanbieders: Coenie Burger, Andries Cilliers & Ian NellDatum: 24–26 Mei 2011Plek: ...