{ARGIEF}

Month: July 2013

Sentrum vir Predikante Begeleiding

Drie dag eilandsituasie Elke deelnemer word deur twee begeleiers begelei Rolspelle as metodiek Praktiese terugvoer oor die manier van doen en optrede Evaluering aan die hand van nege bekwaamhede Geloofsonderskeiding Geloofsvolwassenheid Emosionele volwassenheid...

read more

Vyfjarige program in Bedieningsvorming

1.      Seminarium Program in bedieningsvorming Die Program in Bedieningsvorming is ’n kerklike program met die oog op legitimasie in die VG en NG Kerke. Suksesvolle voltooiing van die program is ’n vereiste vir legitimasie. 2.      Inskrywing Studente wat gekeur is...

read more

Gemeentebediening

Die Taakspan  Gemeentebegeleiding  is ‘n taakspan van Communitas wat gemeentes  begelei  om deel te word van  die Drie-enige  God  se  sending om die wêreld heel te maak. Ons glo dat gemeentes God se geskenk is aan dié wêreld. Ons begelei gemeentes daarom om...

read more

EGPAREKAMP 18-20 OKTOBER 2013

Tema: Emosionele Intelligensie in die suksesvolle gesin Aanbieder: Dr Pieter van Jaarsveld Waar: Bettysbaai Oord, Bettysbaai Prys: R1 100 per egpaar Skakel Esther by 021 808 9060 of e: estherb@sun.ac.za EMOSIONELE INTELLIGENSIE IN DIE SUKSESVOLLE GESIN  Emosionele...

read more