KIX 2020 Lees ons nuwe e-nuusbrief hier en laat weet ons by jeug@sun.ac.za indien jy daarop wil inteken. Ons hersiende Kix kwartaaltemas is nou aanlyn en in boekvorm beskikbaar! Dit begin by God se storie met die mens en kwartaalboeke kan teen 'n billike prys bestel...
NUUS UIT DIE JEUGKANTOOR – 4de kwartaal 2019
KIX materiaal in kwartaaltemas en jaarreekse binnekort beskikbaar! Stel jou eie kurrikulum saam en laat jou KIX bediening groei. Kixpirasie, projeklesse en spesiale dae soos Paasfees en...
Vroeëkindontwikkeling as missionale geleentheid om armoede in Suid Afrika aan te spreek
Elke kind het die reg op die beste moontlike begin in die lewe... Navorsing het bewys dat die vroeë kinderjare die kritiese periode is vir die kognitiewe, sosiale en emosionele ontwikkeling wat dan die grondslag vorm vir die kind in sy jeug en latere volwasse lewe. Om...
Terapie vir kinders – hoe?
Speltegnieke in kinderpastoraat Aanbieder: Siegfried Louw Datum: 2-4 April 2019 Plek: Communitas, Stellenbosch Kategete, jeugwerkers en onderwysers wil betrokke raak by die broses in die samelewing, maar sukkel soms met die wêreld van ʼn kind. Kinders geniet nie...
Kix reik uit na Malawi (2017), Japan (2018) en Kenia (2019)
Almal onthou die muntleggings wat die Kinderkrans (NG Kerk) gedoen het en die Kinderbond (VG Kerk) steeds doen ten bate van verskillende sendingaksies. Hierdie projekte het van kleintyd af vir ons bewus gemaak van die getuieniswerk wat dwarsoor die wêreld gedoen word....
Kix 2019 vir Communitas website
‘n Splinternuwe jaar, 2019, lê voor met splinternuwe Kix-ontmoetings. Ons hooftema is “Op pad met Jesus” en ons kwartaaltemas Is: Kwartaal 1: Dapper Dissipels Kwartaal 2: Padlangs met Petrus Kwartaal 3: Geheime van die Koninkryk Kwartaal 4: Wonderlike Wonderwerke Ons...
Ons kyk terug na ‘n suksesvolle Kinderkonferensie
Ons loop nog op die wolke na Kix se opwindende Kinderkonferensie op 11 en 12 September 2018. Baie Kix-leiers en ander kinderbediening-leiers uit alle denominasies is “Toegerus vir die Toekoms”. Ons is die Here baie dankbaar vir al die Kix-leiers wat getroue kinders...
Jaco Hamman – The Millenial Narrative
JACO HAMMAN –THE MILLENIAL NARRATIVE Communitas het nou ‘n eesrte kursus ook vir dominees wat ver van Stellenbosch woon, maar tog wil saam luister na aktuele onderwerpe. Die eerste hiervan is ‘n Dagkursus wat op 6 Augustus aangebied was en wat ons graag deel met almal...
Jy mag dit nie misloop nie!
Om in te skryf, vul die inskrywingsvorm in: Kinderkonferensie inskrywing en epos Maryke of skakel Maryke by 021 808 9050
Die Kinderkonferensie is om die draai!
“I can’t change the direction of the wind, but I can adjust my sails to always reach my destination.” (Jimmy Dean) Die wêreld verander so vinnig en soms voel ‘n mens oorweldig deur al die uitdagings wanneer jy kinders begelei. Die Kix-Konferensie “Toegerus vir die...