18de Adventverhaal van Hoop - 17 Desember 2008 “Ook in ons gemeenskap”, vertel Lizeth Taljaardt, predikantsvrou van Colesberg, “was die probleem dat ons gemeenskappe so ver verwyderd van mekaar is. Mense uit die verskillende gemeenskappe vrees mekaar, haat...
My oë gaan oop vir die Hoop om my
17de Advent verhaal van Hoop - 16 Desember 2008 Ek het vanjaar ontdek dat die Bybel weer nuut met jou kan praat. Ek het ontdek dat ek vervorm is deur die tipies modernisties lees wat ons dikwels suspisieus oor die Bybel maak. As ek die Bybel só lees, maak baie dinge...
‘n Ongeluk lei tot nuwe ontdekkings oor God se sorg
16de Adventverhaal van Hoop - 15 Desember 2008 Nicolene is die kinderleidster van die gemeente se uitreikgroep na 'n woonbuurt naby ons stad. Ongeveer 'n maand gelede neem sy drie vrouens van 'n ander gemeente om te gaan kyk na die werk wat sy doen. Om een of ander...
Kamers van Hoop in Calitzdorp
15de Adventverhaal van Hoop - 14 Desember 2008 Calitzdorp is 'n dorp waar daar 'n groot behoefte aan ontwikkeling is. Sedert '94 het die hulp van regeringskant ons dorp verby gegaan. Beloftes is gemaak, maar daar het dadels van gekom. Afgevaardigdes van die kerkrade...
Vir die eerste keer word ek deur ‘n swart persoon aanvaar!
14de Adventverhaal van Hoop - 13 Desember 2008 Ons was 'n groep van wit en bruin gemeenteleiers in intense gesprekke vir 'n derde dag. Soos wat die gesprekke aangaan, ontstaan daar 'n veilige ruimte waar mense eerlik raak met mekaar oor gevoelens wat ons verborge hou...
Begin by Christus
13de Adventverhaal van Hoop - 12 Desember 2008 Ons sit in 'n restaurant en praat oor hoe gemeentes kan saamwerk om uitdagings aan te spreek in 'n snel ontwikkelende deel van die groeiende stad. Ons praat al byna 'n jaar. Sommige is ongeduldig, ander rem en sê die...
‘n Onderwyser bring hoop deur openlik te wees oor sy MIV status
12de Advent verhaal van Hoop - 11 Desember 2008 Akim Sakala is ‘n onderwyser in sy 50’er jare, in alle opsigte ‘n waardige man. Hy woon en werk in Lusaka, Zambië. Hy vertel van die ontnugtering waardeur hy gegaan het toe hy siek geword en ontdek het dat hy MIV...
Ons groet mekaar ook in die Mall
11de Adventverhaal van Hoop - 10 Desember 2008 Ek loop 'n paar weke gelede in die Mall naby ons huis. In die gang staan 'n lidmaat van die NG kerk en gesels met vriende. Ek ken haar vaagweg van die gesamentlike aanddienste tussen ons twee gemeentes, maar vanweë my...
Ons word familie van ‘n Moslem vrou
10de Adventverhaal van Hoop - 9 Desember 2008 Hoop het ‘n vreemde pad met ons geloop vanjaar. Ek kry ‘n oproep van ‘n NGO uit die Kaap wat iemand soek om om te sien na ‘n vrou uit ‘n land uit Sentraal Afrika. Ek is gereed, maar vind toe uit dat die vrou in ‘n buurdorp...
‘n Samaritaan in ons strate
9de Adventverhaal van Hoop - 8 Desember 2008 Ons was 'n groep gemeenteleiers van twee Ringe van die NG familie. Ons begin die aand deur verhale te vertel van hoe en waar ons die Here sien werk het die afgelope tyd. 'n VG ouderling, 'n alleen ouer, vertel dat sy die...