- Verwagting
- Verwondering
- Ontnugtering
- Bevestiging
Adventstyd is die tyd van verwagting.
Esegiël 34:11-16, 20-24 Die leesroosterteks vir hierdie Sondag, Esegiël 34:11-16, 20-24 kan inderdaad beskryf word as die toe-eiening van die metafoor van die goeie herder. Vir ’n land en sy mense wat deur die inval van die Babiloniese grootmoondheid verslae gelaat...
Sondag 13 Nov 2011 ~ 21ste Sondag in Koninkrykstyd ~ 1 Tes 5:1-11 Dit is duidelik dat die “vertraging” van die wederkoms gelowiges laat twyfel het, selfs tot die punt waar hulle verwagtinge vervaag het en hulle hoop begin verloor het. Paulus begin deur te sê dat dit...
Sondag 6 November 2011 ~ 1 Tes 4:13 – 18 ~ Realiteit Ons leef in ‘n tydvak waar kennis vooropstaan, kennis by die uur vermeerder, die ou manier van doen en glo uitgedaag en bevraagteken word. Dink maar aan hoe ons weer gevra word om te dink en te glo oor sekere...
30 Oktober 2011 – Negentiende Sondag in Koninkrykstyd – Hervormingsondag Josua 3 ~ Om grense oor te steek Vandag is Hervormingsondag. Dit klink na ‘n lang, droë woord, en ‘n somber, vervelige ou fees oor iets wat niemand meer goed kan onthou nie. Maar nee,...
23 Oktober 2011 ~ Agtiende Sondag in Koninkrykstyd ~ Levitikus 19:1-2; 15-18 Die gedeeltes wat die leesrooster aandui vir vandag, Levitikus 19:1-2, 15-18, kan gesien word as ‘n uitbreiding van die liefdesgebod wat in v 18 aan die orde gestel word: “Jy moet jou naaste...
16 Oktober 2011 ~ Sewentiende Sondag in Koninkrykstyd Verder geluister: Mat 22:15-22 Ian Nell se eksegese en preekvoorstel rakende hierdie teksgedeelte is baie goed en kan met groot vrug gebruik word. Hier gaan stilgestaan word by goeie dinge wat die regering die...
Sondag 9 Oktober 2011 ~ 17 de Sondag in Koninkrykstyd ~ Verder geluister: Eks 32:1-14 Sonder ʼn verwysing na rugby sal aktuele kommentaar die week moeilik aanvaarbaar wees. So, al is dit eintlik net van toepassing op die Bloubul ondersteuners, is dit immers duidelik...
2 Oktober 2011~ Vyftiende Sondag in Koninkrykstyd ~ Verder geluister: Eksodus 20 Die stuk wat Gerrit Engelbrecht in die Preekstudies oor ons teks uitgewerk het, is regtig baie goed en bruikbaar. Hy gee `n oorvloed van stof en insigte, sy oordeel is goed en sy...
Sulke mense wil op verbeeldingryke wyse glo – op maniere wat in lyn is met post-moderne insigte, waarnemings en waardes. Hulle wil in eietydse taal oor God praat.