{ARGIEF}

Month: July 2008

Cooper, Stephen. Augustine for Armchair Theologians.

Cooper, Stephen. Augustine for Armchair Theologians.  2002.  WJKB. Hierdie volume oor Augustinus is deel van `n reeks populêre boekies wat Westminster John Knox uitgee oor die groot teoloë van die Christelike kerk.  Die bedoeling is om die lesse uit die...

read more

Fitzmyer, Joseph, A. The One who is to come.

Fitzmyer, Joseph, A. The One who is to come.  2007.  Eerdmans. Die term “Messias” het in die Christelike teologie en kerk `n veel meer gelade en uitgebreide betekenis gekry as wat dit oorsproknlik in die Ou Testament gehad het.  Dit het `n “rubber band...

read more

Webster, John. Holiness.

Webster, John. Holiness.  2003.  Eerdmans.  116p John Webster is by die meeste van ons nie so bekend nie, maar word oorsee gereken as een van die heel bestes jonger dogmatici.  Hy is `n Anglikaan wat uitstekende werk oor Barth gedoen het (oa drie...

read more