met die sleuteltekste van die Leesrooster vir Lidmate as basis Tiende week in Koninkrykstyd 29 Julie Johannes 6:1-21 Honger en bang Ysbreker Hoe maak julle as daar skielik ongenooid op etenstyd mense by julle opdaag en julle het net genoeg kos vir julle self? ...
Die Kinderkonferensie is om die draai!
“I can’t change the direction of the wind, but I can adjust my sails to always reach my destination.” (Jimmy Dean) Die wêreld verander so vinnig en soms voel ‘n mens oorweldig deur al die uitdagings wanneer jy kinders begelei. Die Kix-Konferensie “Toegerus vir die...
Toegerus vir die Toekoms
KINDERKONFERENSIE 11 en 12 Sept 2018 NGK Kuilsrivier-Suid Gemeente-predikante/pastore, jeugwerkers, kinderwerkers, kategete, Kix-leiers, kinderbond-leiers, kinderkerk-aanbieders, ouers of enige ander persoon wat belangstel in kinderbediening, word uitgenooi na die...
Kom kuier en gesels prakties …
Tieners met Roeping! Het jy al ooit gewonder wat ‘n gepaste manier is om tieners bloot te stel aan nood? Het jy al nagedink oor hoe jy deur jou jeugbediening jongmense kan beïnvloed om anders te dink oor die uitdagings van ons land? Wil jy graag tieners (of ander...
Winter School 2018: Reflections, Presentations and Video clips
Winter School 2018 JUSTICE, RECONCILIATION AND UNITY: REDISCOVERING THE POWER OF THE GOSPEL Dion Forster wrote on June 5 at 9:10am · Instagram · : "The @stellenboschuni #WinterSchool in the Faculty of Theology has kicked off this morning with attendants from a wide...
Junie 2018 riglyne vir huiskerke en selgroepe
met die sleuteltekste van die Leesrooster as basis Tweede week in Koninkrykstyd 3 Junie 1Samuel 3:1-10 Die stem van die Here Ysbreker Wie se stem sal jy uitken in die donker, en hoekom is die stem so besonder? Lof en aanbidding Loof die Here met liedere en...
Kan Facebook help met die heling van emosionele wonde en trauma?
Berading met behulp van Facebook Het jy geweet jy kan sosiale mediums (met spesifieke verwysing na Facebook en Instagram) gebruik in die beradingsproses met jongmense? Op 19-21 Junie 2018 kan jy kom deelneem aan 'n kursus wat ingerig word as ‘n baie praktiese...
Verdien só VBO-punte
Nuwe lys vir verdien van VBO-krediete Woon jy ver van Stellenbosch? Is jy alleen in 'n gemeente? Is jy sommer moedeloos en kwaad oor jy moet VBO-punte verdien en daar is nie tyd om so lank weg te wees nie? In die afgelope paar maande het die VBO-kantoor koppe...
Her-ontdek die krag van die Evangelie!
WINTER SCHOOL FACULTY OF THEOLOGY, STELLENBOSCH UNIVERSITY 5 – 7 JUNE 2018 JUSTICE, RECONCILIATION AND UNITY: REDISCOVERING THE POWER OF THE GOSPEL Die Fakulteit Teologie van Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Winterskool is reeds ʼn instelling op die US...
ONS DEEL OPWINDENDE NUUS!
Teen hierdie tyd is almal al goed op dreef met Kix 2018 se ontmoetings: “Vreemde en Crazy stories in die Bybel”. Ons is dankbaar oor elke Kix-leier wat met die kinders werk in gemeentes, gemeenskappe, skole en nasorge. Ons hoor ook hoe Kix-groepe besig is om te woeker...